Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Appel Van My Oog

πŸ‘€ Steve Hofmeyr β€’ 🎼 Toeka Ma Local β€’ ⏱️ 2:57
🎡 1055 characters
⏱️ 2:57 duration
πŸ†” ID: 20828129

πŸ“œ Lyrics

LΓͺ die appel van my oog
LΓͺ die prentjies in my drome ook
As die wΓͺreld jou laat huiwer en die duiwels jou laat tweivel
Weet dat iemand staan hier agter jou en glo

Word die paaie voor jou dor
Volg die bordjies met my naam daar op
En dan kom die donker dae oor jou paaie en die vrae
Laat jou wonder hoekom ons dan hier moet wees

Ons is hier vir mekaar (en is goed genoeg vir my)
Ons is hier vir mekaar (en dis net waar ons moet bly)
Ons is hier vir mekaar...

Met die kolle teen my maan
LΓͺ die rede hoekom ek bestaan
En al klink dit soos 'n storie wat die mense nie wil hoor nie
Weet hier is iemand wat jou woorde sal verstaan

LΓͺ die appel van my oog
LΓͺ die teiken in my peil en boog
LΓͺ die jas wat ek moet aantrek as ek tasse pak en wegtrek
En die taxi wat hier buite vir my wag...

Ons is hier vir mekaar (en is goed genoeg vir my)
Ons is hier vir mekaar (en dis net waar ons moet bly)
Ons is hier vir mekaar...

Ons is hier vir mekaar (en is goed genoeg vir my)
Ja ons is hier vir mekaar (en dis net waar ons moet bly)
Ons is hier vir mekaar...

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings