Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Huise Van Glas

๐Ÿ‘ค Theuns Jordaan โ€ข ๐ŸŽผ Seisoen โ€ข โฑ๏ธ 4:37
๐ŸŽต 1178 characters
โฑ๏ธ 4:37 duration
๐Ÿ†” ID: 20847459

๐Ÿ“œ Lyrics

Kyk die mense in die strate
dokters en staatsamptenare
almal dra geheime in die mou
soos papierpoppe op kaarte
word ons leeg en sonder harte
en daar's niemand
wat 'n ander meer verdra

Waarom sien ons die splint
in 'n andereen se oog
en staar ons altyd blind
in die van ons
dieselfde son wat daar skyn
gee aan almal deel van hom
O, moet nie oordeel nie
en wys nie 'n vinger nie
ons almal woon in huise van glas

Kyk die nuus in die koerante
oordeel van alle kante
is daar dalk 'n skuldgevoel wat skuil
en die mense praat en skinder
oor die dinge wat hul hinder
maak nie saak wie huil nie dit verskuil

Waarom sien ons die splint
in 'n andereen se oog
en staar ons altyd blind
in die van ons
dieselfde son wat daar skyn
gee aan almal deel van hom
O, moet nie oordeel nie
en wys nie 'n vinger nie
ons almal woon in huise van glas

Instrumenteel

Sรช my waar is die broederliefde
dalk gesteel deur die nag diewe
en al wat nog oorbly
is verwyte en kretiek

Waarom sien ons die splint
in 'n andereen se oog
en staar ons altyd blind
in die van ons
dieselfde son wat daar skyn
gee aan almal deel van hom
O, moet nie oordeel nie
en wys nie 'n vinger nie
ons almal woon in huise van glas

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings