Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Beweeg

๐Ÿ‘ค Juan Boucher โ€ข ๐ŸŽผ Die Rower โ€ข โฑ๏ธ 4:26
๐ŸŽต 1220 characters
โฑ๏ธ 4:26 duration
๐Ÿ†” ID: 21508723

๐Ÿ“œ Lyrics

My hart is lank verlate
My lyf is moeg en seer
My blomme soek haar water
Terwyl ek val probeer ek keer
My vingers wil breek
Het ek haar hart in die wolke

Want niks kan binne my groei nie
My wese le in stof
En as ek my lus verloor vir lewe
Dan was daar iets wat om my sweef
En ek sien jou gesig
En ek voel weer die lug

So kan ek sit op my hurke,eks bekommerd en bleek
Ek verdwaal in die son waar niemand niks van my weet

Beweeg my voorentoe ek smeek

Ek soek haar oe om my te help om deur die storms te breuk
Syt my voete laat smelt om my op te beweeg

Beweeg my voorentoe ek smeek
Beweeg my voorentoe ek smeek
Beweeg my voorentoe ek smeek
Al lewe ek al my jare
Al gee ek als vir liefde weg
En ek verkoop my laaste hoop om jou lyf te vang
Al mis ek weer en dis my skuld as jy breek
Jy breek my hart in die wolke

So kan ek sit op my hurke eks bekommerd en bleek
Ek verdwaal in die son waar niemand niks van my weet

Beweeg my voorentoe ek smeek

Ek soek haar oe om te help om deur die storms te breuk
Syt my voete laat smelt om my op te beweeg

Beweeg my voorentoe ek smeek
Beweeg my voorentoe ek smeek
Beweeg my voorentoe ek smeek
Beweeg my voorentoe ek smeek
Beweeg my voorentoe ek smeek
Beweeg my voorentoe ek smeek

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings