Skadu In Die Nag
๐ต 1104 characters
โฑ๏ธ 3:55 duration
๐ ID: 21515379
๐ Lyrics
Kyk die wasem loop met 'n mas daarop
En die tyd gaan verby die maar toekoms stop
Voor die vensterraam lรช 'n ope boek
Waarin die wind alleen na rigting soek
En die water stroom, stroom verby
Nes die kind wat droom, droom in my
En ek sit en ek staar en ek wens dat ek niemand was
Geen naam geen lewe geen verlede
Geen dag wat op my wag
Nes 'n skadu in die nag
Geen woord is waar en die taal is moeg
Selfs die waarheid onvergenoeg
Kyk die digter sleep hom moeisaam voort
want die mense dans op 'n stukkende voet

En die tyd gaan verby maar die toekoms stop
Voor die vensterraam lรช 'n ope boek
Waarin die wind alleen na rigting soek
En die water stroom verby
Nes die kind wat droom in my
En ek sit en ek staar en ek wens dat ek niemand was
Geen naam geen lewe geen verlede
Geen dag wat op my wag
Nes 'n skadu in die nag
'n Skadu in die nag