Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Leja (live at Francois Van Coke en Vriende 2019, Pretoria)

๐Ÿ‘ค Die Heuwels Fantasties โ€ข ๐ŸŽผ 2021 โ€ข โฑ๏ธ 5:32
๐ŸŽต 1105 characters
โฑ๏ธ 5:32 duration
๐Ÿ†” ID: 21612426

๐Ÿ“œ Lyrics

Leja
Ek weet nie meer of ek jou hieruit gaan kan sien nie
Sal ek ooit genoeg geld kan verdien
Die nag is koud
In die winter
In die winter

Toe ek jou gesien het vir die eerste keer
Leja
Ek kan nie meer onthou hoe dit gevoel het nie
Die paaie bly nat
In die winter

In jou ma se oรซ
Ons was tieners
Ons kon glo in die dinge daarbo
In jou ma se oรซ
Wou ek sien en wou ek glo

Maar tye het verander
En ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras
Op die gras

Leja
Sit dit vas
Soos dit was
Soos dit was
Dan sal ons kan
Leja
Maar jy's nou net die pen op 'n servet
Wat ek alweer
Alweer iewers moes vergeet het

Die onoorspronklikheid
Nes afgeleide selfverwyt
Het ek myself hier uit
Uit hierdie storie uitgeskryf

In jou ma se oรซ
Ons was tieners
Ons kon glo in die dinge daarbo
In jou ma se oรซ
Wou ek sien en wou ek glo

Maar tye het verander
En ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras
Op die gras

Leja
Sit dit vas
Soos dit was
Soos dit was
Dan sal ons kan
Leja

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings