Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Bittersoet van Liefde

πŸ‘€ Andriette β€’ 🎼 PΓͺrel vir 'n Kroon β€’ ⏱️ 3:06
🎡 1131 characters
⏱️ 3:06 duration
πŸ†” ID: 21957977

πŸ“œ Lyrics

Als is net vir ons geleen
Die dag die somer en die reΓ«n
Geleen, als is net geleen
As die dag moet kom
Dat jy moet gaan
Net soos die son, die wind en die maan
En ek alleen bly staan
Ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los
In die naam van liefde
Jou nuwe begin begin my einde
Laat ek jou in liefde los
Al loop my trane
Jou nuwe begin begin my einde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

Kom ons vat vandag vir my en jou
Wat ek naby my kan hou
As dit tyd word vir onthou
As ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los
In die naam van liefde
Jou nuwe begin begin my einde
Laat ek jou in liefde los
Al loop my trane
Jou nuwe begin begin my einde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

As ek kyk hoe jy moet gaan
As ek kyk hoe jy moet gaan

Sal ek dan jou hand kan los
In die naam van liefde
Jou nuwe begin begin my einde
Laat ek jou in liefde los
Al loop my trane
Jou nuwe begin begin my einde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde
Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

Bittersoet, dis die bittersoet van liefde

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings