Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

As die nag verdwyn

๐Ÿ‘ค Die Campbells โ€ข ๐ŸŽผ Vat my Vas โ€ข โฑ๏ธ 3:37
๐ŸŽต 1461 characters
โฑ๏ธ 3:37 duration
๐Ÿ†” ID: 22008549

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek weet nie dit was bedoel
Ek weet nie meer waarnatoe
Soms loop ek maar en droom
My kop is deurmekaar

My gedagtes draai om jou
Ek wil jou styf vas hou
Kom maak nou my dag
Ek kan nie langer wag

As die nag verdwyn
As die son weer skyn
As ek jou sou sien speel 'n tempellied
En jy weet hoeveel ek van jou hou
En my hart, my hart staan oop vir jou

As die nag verdwyn
As die son weer skyn
As ek jou sou sien speel 'n tempellied
En jy weet hoeveel ek van jou hou
En my hart, my hart staan oop vir jou

'n Glimlag van jou alleen
Dit hou my nog op die been
Jy het die mooiste oรซ
Die meisie van my hart
Ek vra jou toe om te dans
Ek voel dit is my kans
Dan gaan ek op te beur
Wie gaan ons twee dan keer

As die nag verdwyn
As die son weer skyn
As ek jou sou sien speel 'n tempellied
En jy weet hoeveel ek van jou hou
En my hart, my hart staan oop vir jou

As die nag verdwyn
As die son weer skyn
As ek jou sou sien speel 'n tempellied
En jy weet hoeveel ek van jou hou
En my hart, my hart staan oop vir jou

Jy kan op my vertrou
My hele lewe lank
Want vir altyd wil ek wees by jou
By jou

As die nag verdwyn
As die son weer skyn
As ek jou sou sien speel 'n tempellied
En jy weet hoeveel ek van jou hou
En my hart, my hart staan oop vir jou

As die nag verdwyn
As die son weer skyn
As ek jou sou sien speel 'n tempellied
En jy weet hoeveel ek van jou hou
En my hart, my hart staan oop vir jou
En my hart, my hart staan oop vir jou
En my hart, my hart staan oop vir jou

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings