Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Vlerke

👤 Eloff 🎼 Wat Kan 'n Man Dan Doen? ⏱️ 3:12
🎵 1389 characters
⏱️ 3:12 duration
🆔 ID: 22070939

📜 Lyrics

Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê
Kerk op elke sondag
Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens
'n Klein Karoo sonsak

Voel haar hande oor my lyf
Kry hoendervleis want my
Annamarie se lippe teen my nek
Toe ek los trek
Sê sy

Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
Hey, Hey, Hey
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
Hey, Hey, Hey
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Sy't alles wat ek in n meisie wil hê
Vir meer as net een rede
Hou van dans en braai en lepellê
My Annamarie ek lewe

Vir daai hande oor my lyf
Kry hoendervleis want my
Annamarie se lippe teen my nek
Toe ek weg trek
Sê sy

Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
Hey, Hey, Hey
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
Hey, Hey, Hey
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Is jy alleen?
Dan hoef jy net te vra
Is jy alleen?
My Annamarie ek's daar

Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê
Kerk op elke sondag
Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens
My Klein Karoo sonsak

Voel haar hande oor my lyf
Kry hoendervleis want my
Annamarie se lippe teen my nek
Toe ek weg trek
Sê sy

Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
Hey, Hey, Hey
Op duisend reënboë dans net soos jy
Hey, Hey, Hey
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
Hey, Hey, Hey
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

⏱️ Synced Lyrics

[00:02.08] Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê
[00:05.41] Kerk op elke sondag
[00:08.43] Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens
[00:12.02] 'N Klein Karoo sonsak
[00:14.83] Voel haar hande oor my lyf
[00:16.41] Kry hoendervleis want my
[00:19.14] Annamarie se lippe teen my nek
[00:23.68] Toe ek los trek
[00:25.30] Sê sy
[00:28.68] Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
[00:34.78] Hey, Hey, Hey
[00:36.05] Op duisend reënboë dans net soos jy
[00:42.64] Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
[00:48.19] Hey, Hey, Hey
[00:49.84] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[00:56.41] Sy't alles wat ek in n meisie wil hê
[01:01.09] Vir meer as net een rede
[01:04.45] Hou van dans en braai en lepellê
[01:08.02] My Annamarie ek lewe
[01:11.32] Vir daai hande oor my lyf
[01:12.74] Kry hoendervleis want my
[01:17.78] Annamarie se lippe teen my nek
[01:19.44] Toe ek weg trek
[01:21.48] Sê sy
[01:25.04] Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
[01:31.04] Hey, Hey, Hey
[01:32.49] Op duisend reënboë dans net soos jy
[01:39.29] Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
[01:44.75] Hey, Hey, Hey
[01:46.44] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[01:52.71] Is jy alleen?
[01:54.23] Dan hoef jy net te vra
[01:59.16] Is jy alleen?
[02:01.35] My Annamarie ek's daar
[02:07.05] Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê
[02:09.90] Kerk op elke sondag
[02:13.26] Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens
[02:16.81] My Klein Karoo sonsak
[02:19.79] Voel haar hande oor my lyf
[02:21.36] Kry hoendervleis want my
[02:26.28] Annamarie se lippe teen my nek
[02:28.07] Toe ek weg trek
[02:30.02] Sê sy
[02:33.83] Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
[02:40.07] Hey, Hey, Hey
[02:41.36] Op duisend reënboë dans net soos jy
[02:46.74] Hey, Hey, Hey
[02:47.96] Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
[02:53.41] Hey, Hey, Hey
[02:54.86] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[03:01.18] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[03:07.86]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings