Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Hemel Op Die Platteland (Akoesties)

๐Ÿ‘ค Fokofpolisiekar โ€ข ๐ŸŽผ Brand Suid Afrika โ€ข โฑ๏ธ 3:18
๐ŸŽต 508 characters
โฑ๏ธ 3:18 duration
๐Ÿ†” ID: 22292822

๐Ÿ“œ Lyrics

kan jy my skroewe vir my vasdraai?
kan jy my albasters vir my vind?
kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
kan jy apatie spel?

kan iemand dalk 'n god bel
en vir hom sรช ons het hom nie meer nodig nie
kan jy apatie spel?

reguleer my, roetineer my
plaas my in 'n boks en merk dit veilig
stuur my dan waarheen al die dose gaan

stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland
dis hemel op die platteland

kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
kan jy apatie spel?

dis hemel op die platteland

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings