Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

In Die RSA

๐Ÿ‘ค Steve Hofmeyr โ€ข ๐ŸŽผ Toeka Vol.2 โ€ข โฑ๏ธ 3:36
๐ŸŽต 1022 characters
โฑ๏ธ 3:36 duration
๐Ÿ†” ID: 22353722

๐Ÿ“œ Lyrics

Van my draadkar dae
Tot ek huis verlaat
Waar ek staan of val
Sal jy my begrawe

In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!

Draadkar, biltong, brandewyn, bedonnerd
Maroelabaskoelte, kierie vir die kierangdop
Mamba, malva, ma se melkkos, blatjang
Windpompwater, wie se blerrie kerrie brand

In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!

Kaapstad, Bloemfontein Pretoria en Jo'burg
Township, tuisgemaak, mielies op die konka
Kaiings en kafferbier, en Kanna hy ko huistoe
In Kisklere uitgevat Nkalakatha vuistoe

In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!

Vetkoeksister, Spiekeries se Spookasem
Ruiter in Swartkat, Rooirok-bokapater
Mama Tembu dip-die-puthu, ahah, bietjie bietjie
Rolbosbraaivleis, o Ryperd op my ramkietjie

In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!

Van my draadkar dae
Tot ek huis verlaat
Waar ek staan of val
Sal jy my begrawe

In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!

In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!
In die RSA!

Ons vir jou Suid-Afrika
In die RSA!

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings