Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Mounie weggaan nie

👤 Herman van Veen 🎼 Carré 2000 ⏱️ 6:11
🎵 1284 characters
⏱️ 6:11 duration
🆔 ID: 22509475

📜 Lyrics

Moenie weggaan nie
jy moet liewer vergeet-
maar
jy moet net onthou:
verby is verby
wis uit die tyd
van misverstand
en die tyd verspil
die aanhou probeer
om te vergeet
van die weggaantyd
gister het gebeur
moenie weggaan nie

Maar ...
ek belowe jou nou:
gepêrelde dou
juwele van reën
want so word ons een
ek sal die aarde verskuif
tot lank na my dood
met glans jou beklee
in goue lig doop
ek gee jou'n ryk
waar die liefde regeer
soos die liefde ons leer
in ons klein koninkryk
moenie weggaan nie

Kom luister na my:
in elke- dag- taal
vertel ek vir jou
'n liefdesverhaal:
twee mense leer
twee harte versmelt
een liefde ontvlam 'n tweede keer
ek vertel 'n verhaal
van 'n koning se nood
hy sterf van sy liefde
want weggaan is dood ...
moenie weggaan nie

Het jy al gesien-
hoe 'n verkluimde vulkaan
wat afgeleef lyk aan die brand kan slaan?
ek dink dit is waar
'n veldbrand wat brand
maak ryker die oes
as 'n ryk somersjaar
en kom die nag
verhelder die lug
as die rooi en die blou
in die aandskemer trou
moenie weggaan nie

So min bly nou oor:
ek huil nie meer
ek praat nie meer nie
ek wil nie meer nie
ek is nie meer nie
die lewe is leeg
is leeg sonder jou
maak my die skaduwee van jou skadu
maak my die eggo
van die woorde uit jou mond
van jou voetstap op die grond
moenie weggaan nie

⏱️ Synced Lyrics

[00:17.18] Moenie weggaan nie
[00:19.85] jy moet liewer vergeet-
[00:22.54] maar
[00:23.41] jy moet net onthou:
[00:25.25] verby is verby
[00:27.90] wis uit die tyd
[00:30.78] van misverstand
[00:33.46] en die tyd verspil
[00:35.28] die aanhou probeer
[00:37.94] om te vergeet
[00:40.69] van die weggaantyd
[00:42.42] gister het gebeur
[00:45.15] moenie weggaan nie
[00:56.76] Maar ...
[00:58.51] ek belowe jou nou:
[01:01.25] gepêrelde dou
[01:04.95] juwele van reën
[01:06.73] want so word ons een
[01:09.49] ek sal die aarde verskuif
[01:12.14] tot lank na my dood
[01:14.89] met glans jou beklee
[01:16.62] in goue lig doop
[01:19.44] ek gee jou'n ryk
[01:22.18] waar die liefde regeer
[01:24.85] soos die liefde ons leer
[01:27.53] in ons klein koninkryk
[01:30.23] moenie weggaan nie
[01:41.98] Kom luister na my:
[01:45.55] in elke- dag- taal
[01:48.35] vertel ek vir jou
[01:51.07] 'n liefdesverhaal:
[01:52.82] twee mense leer
[01:55.51] twee harte versmelt
[01:58.31] een liefde ontvlam 'n tweede keer
[02:02.84] ek vertel 'n verhaal
[02:04.66] van 'n koning se nood
[02:07.32] hy sterf van sy liefde
[02:09.13] want weggaan is dood ...
[02:12.73] moenie weggaan nie
[02:23.61] Het jy al gesien-
[02:26.37] hoe 'n verkluimde vulkaan
[02:29.93] wat afgeleef lyk aan die brand kan slaan?
[02:34.43] ek dink dit is waar
[02:37.13] 'n veldbrand wat brand
[02:38.98] maak ryker die oes
[02:41.75] as 'n ryk somersjaar
[02:44.49] en kom die nag
[02:48.04] verhelder die lug
[02:50.79] as die rooi en die blou
[02:52.57] in die aandskemer trou
[02:55.28] moenie weggaan nie
[03:07.98] So min bly nou oor:
[03:11.50] ek huil nie meer
[03:14.23] ek praat nie meer nie
[03:16.97] ek wil nie meer nie
[03:19.66] ek is nie meer nie
[03:21.46] die lewe is leeg
[03:23.31] is leeg sonder jou
[03:26.04] maak my die skaduwee van jou skadu
[03:30.62] maak my die eggo
[03:32.47] van die woorde uit jou mond
[03:35.11] van jou voetstap op die grond
[03:38.75] moenie weggaan nie
[05:00.09]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings