Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Erika Way

πŸ‘€ Spoegwolf β€’ 🎼 Dryf β€’ ⏱️ 4:33
🎡 764 characters
⏱️ 4:33 duration
πŸ†” ID: 22659420

πŸ“œ Lyrics

SΓͺ my is jy ok?
Jou wΓͺreld vergaan om my
Ek wonder is jy ok?
Ek kon jou voel langs my

Jou man is hier
Jy't 'n werk gekry
Ver oor die see
Ver van my

Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom sΓͺ my is jy gelowig?
Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom sΓͺ my is jy gelowig?

Erika way
Erika
Erika way
Erika ver weg van my

SΓͺ my is jy
Ook verslaan?
As ons nog kon raak
Sou ons weer opstaan?

Ek dink ek ken nog die pad
Tot by jou huis en waar my draaie opraak
Jy't gesΓͺ ek moet liewer ry
Maar iets van jou het in geklim en is nog by my

Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom sΓͺ my is jy gelowig?
Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom sΓͺ my is jy gelowig?

Erika way
Erika
Erika way
Erika ver weg van my

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings