Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

9mm blues

๐Ÿ‘ค Jan Blohm โ€ข ๐ŸŽผ Melkstraat Confessions โ€ข โฑ๏ธ 4:01
๐ŸŽต 1028 characters
โฑ๏ธ 4:01 duration
๐Ÿ†” ID: 22714290

๐Ÿ“œ Lyrics

Luister tier teen my bors
Hou my hande vas, Steve
Vat my na die wyfie met die lyfie
Waar ek wil loop vry
Luister draak maak dit saak
Of ek vat of net raak
Want daai niggie ontstig my
En ek wil net vry
En Johnny het die blues
Johnny het die blues
Johnny het daai freestyle en kop vat nie grond nie
9 mil blues
Ry draakie, ry
Want die boere wil ons vang
Daai real lights out in the flat zone
Ma ma ma moan
Please move over
Want Johnny is op die take over
Hy ry tyd tot die byle en snye
Sweet sweet die dag lui
En Johnny het die blues
Johnny het die blues
Johnny het daai freestyle, kop vat nie grond nie
9 mil blues
Ry perdjie ry
Want die boere wil ons vang
Ry my na die whiskey en haar kiss cam
Waar ek wil loop vry
Ah sweet vat my hand
Na die teerdeur se kant
Want jy's die wyfie met die lyfie
Waar ek wil loop vry
Johnny het die blues
Johnny het die blues
Johnny het daai freestyle, kop vat nie grond nie
9 mil blues
(Help!)
Help hom sรช
Johnny
Johnny
Johnny
Johnny
Johnny
Johnny
Johnny
Johnny
Johnny
Johnny
Johnny
Johnny
Help!

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:12.90] Luister tier teen my bors
[00:16.50] Hou my hande vas, Steve
[00:20.34] Vat my na die wyfie met die lyfie
[00:24.14] Waar ek wil loop vry
[00:27.32] Luister draak maak dit saak
[00:31.01] Of ek vat of net raak
[00:35.20] Want daai niggie ontstig my
[00:38.65] En ek wil net vry
[00:42.49] En Johnny het die blues
[00:45.84] Johnny het die blues
[00:49.84] Johnny het daai freestyle en kop vat nie grond nie
[00:53.44] 9 mil blues
[01:11.83] Ry draakie, ry
[01:15.12] Want die boere wil ons vang
[01:18.62] Daai real lights out in the flat zone
[01:22.61] Ma ma ma moan
[01:26.41] Please move over
[01:29.86] Want Johnny is op die take over
[01:33.70] Hy ry tyd tot die byle en snye
[01:36.90] Sweet sweet die dag lui
[01:41.09] En Johnny het die blues
[01:44.35] Johnny het die blues
[01:48.34] Johnny het daai freestyle, kop vat nie grond nie
[01:52.10] 9 mil blues
[02:10.04] Ry perdjie ry
[02:13.49] Want die boere wil ons vang
[02:17.54] Ry my na die whiskey en haar kiss cam
[02:21.07] Waar ek wil loop vry
[02:24.12] Ah sweet vat my hand
[02:28.05] Na die teerdeur se kant
[02:32.35] Want jy's die wyfie met die lyfie
[02:35.89] Waar ek wil loop vry
[02:39.54] Johnny het die blues
[02:42.79] Johnny het die blues
[02:46.99] Johnny het daai freestyle, kop vat nie grond nie
[02:50.84] 9 mil blues
[02:53.43] (Help!)
[03:23.64] Help hom sรช
[03:25.12] Johnny
[03:26.07] Johnny
[03:27.12] Johnny
[03:28.12] Johnny
[03:29.12] Johnny
[03:29.92] Johnny
[03:30.82] Johnny
[03:31.82] Johnny
[03:32.87] Johnny
[03:33.72] Johnny
[03:34.66] Johnny
[03:35.81] Johnny
[03:36.61] Help!

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings