Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Baby Baby

๐Ÿ‘ค Jan Blohm โ€ข ๐ŸŽผ Melkstraat Confessions โ€ข โฑ๏ธ 2:41
๐ŸŽต 873 characters
โฑ๏ธ 2:41 duration
๐Ÿ†” ID: 22763394

๐Ÿ“œ Lyrics

Baby, baby is jy lief vir my
Baby, baby ag sรช vir my
Baby baby soos die tyd daar gly
Eintlik jou kamer in my soet doring dryf (?)
Hei, m-mm ja

Sunshine baby moet ek ry of bly
Baby, baby gaans ons dit vermy
Baby, waar kom die vuur in my
Wat opstoot en terugtrek soos die Saldhana gety
En jy, maak my vry hey hey

'n Koppie blou, ek kan nie los nie
My baby baby aan jou liefde soos
Die wind die see en die lonesome albatross
Wat draai en draai in die perfectly pitch black sky-aai-light
M-hm, in die skylight

'n Koppie tee, voor ek gaan
Daarna kilikke(?) onse hande saam (???)
So soen my, onder die maan
Soen my en sรช jy verstaan; jy verstaan

Hey lady krap ons na my dinge boom (???)
Hey baby is die rede sulke room (???)
Hey lady as die tyd ons kyk (kry?)
Dans jy op verhoog van my dagdroom
Dans jy op die verhoog van my dagdroom
Hey-hey

O, baby baby
Is jy lief vir my

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings