Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Meisie Sonner Sokkies

๐Ÿ‘ค David Kramer โ€ข ๐ŸŽผ Karoo Kitaar Blues โ€ข โฑ๏ธ 3:54
๐ŸŽต 1220 characters
โฑ๏ธ 3:54 duration
๐Ÿ†” ID: 22951642

๐Ÿ“œ Lyrics

Iewers hie binne in my bokkie.
Klop my ou hart nes 'n toktokkie
Ekke droom van 'n warm kersfeesdag
En n meisiekind sonner n sokkies
Nes n bicycle sonner sy klokkie
Nes n lollipop sonner sy stokkie
Nes n hoenerhaan met sy kop afgekap
Hardloop ek agter my bokkie
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
En more kom daar n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hie langs my
Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
Of jy my lief het weet ek okkie
Ek droom van jou voor die sendingkerk
In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
Bokkie met die blou doek op jou koppie
Die klop hie in my hart wil okkie stoppie
Vanaand sing ek soos n bok wat bler
Want die verlange hou nooit oppie
O waai windjie waai
Die dae gaan verby
En more kom daar n groot geluk
Dan staan sy
Dan staan sy hie langs my
Dan staan sy
Dan staan sy hie langs my
Iewers hie binne in my bokkie
My hart klop soos n toktokkie
Ja ekke droom van n warm kersfeesdag
En my meisiekind sonner n sokkie
Waai windjie waai
O die dae gaan verby
More kom daar n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hie langs my
Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
Of jy my lief het weet ek okkie
Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
Of jy my lief het weet ek okkie
O bokkie met die blou doek op jou koppie

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:14.55] Iewers hie binne in my bokkie.
[00:17.73] Klop my ou hart nes 'n toktokkie
[00:21.17] Ekke droom van 'n warm kersfeesdag
[00:24.47] En n meisiekind sonner n sokkies
[00:30.25] Nes n bicycle sonner sy klokkie
[00:33.86] Nes n lollipop sonner sy stokkie
[00:37.36] Nes n hoenerhaan met sy kop afgekap
[00:41.05] Hardloop ek agter my bokkie
[00:45.56] Waai windjie waai
[00:49.12] Die dae gaan verby
[00:52.79] En more kom daar n groot geluk
[00:55.63] Dan staan sy
[00:57.45] O dan staan sy hie langs my
[01:14.55] Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
[01:17.78] Of jy my lief het weet ek okkie
[01:21.23] Ek droom van jou voor die sendingkerk
[01:24.82] In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
[01:30.44] Bokkie met die blou doek op jou koppie
[01:34.30] Die klop hie in my hart wil okkie stoppie
[01:37.78] Vanaand sing ek soos n bok wat bler
[01:41.07] Want die verlange hou nooit oppie
[01:45.32] O waai windjie waai
[01:49.13] Die dae gaan verby
[01:52.72] En more kom daar n groot geluk
[01:55.61] Dan staan sy
[01:57.59] Dan staan sy hie langs my
[02:10.51] Dan staan sy
[02:12.13] Dan staan sy hie langs my
[02:14.17] Iewers hie binne in my bokkie
[02:17.85] My hart klop soos n toktokkie
[02:21.02] Ja ekke droom van n warm kersfeesdag
[02:24.62] En my meisiekind sonner n sokkie
[02:29.08] Waai windjie waai
[02:32.40] O die dae gaan verby
[02:36.00] More kom daar n groot geluk
[02:39.23] Dan staan sy
[02:40.76] O dan staan sy hie langs my
[02:47.16] Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
[02:50.49] Of jy my lief het weet ek okkie
[02:54.02] Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
[02:57.78] Of jy my lief het weet ek okkie
[03:00.98] O bokkie met die blou doek op jou koppie
[03:04.16]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings