Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Lyfie

๐Ÿ‘ค Jan Blohm โ€ข ๐ŸŽผ 7 Jaar โ€ข โฑ๏ธ 5:13
๐ŸŽต 604 characters
โฑ๏ธ 5:13 duration
๐Ÿ†” ID: 22995577

๐Ÿ“œ Lyrics

Jou asem is vaag hier op my lyf vanaand
Die son het verdwyn my loodraam
My hart is bewolk en jou siel verlang
Lady lรช styf hier aan my sy
Skerms laat ons uit
Die onwete weer
Skerm my hart alleen na
En in my drome sien ek hoe jy loop
Los my maar net hier alleen

Kom lรช jou lyf hier neer
Kom lรช jou lyfie neer

Tweede vers:
'n donker wolk kom lรช bo my en jou
Die aarde draai te stadig vir jou vrou
So wonder ek of jy my onthou
Die hart' s gegeur om op te vou
En lรช my neer, lรช my langs jou neer
Dis aan jou wat ek wil vasklou vrou
Draai my hart en draai my saam met jou
Los my nooit weer hier alleen

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings