Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Opgedra Aan Dinsdag

๐Ÿ‘ค Jan Blohm โ€ข ๐ŸŽผ Groen Trui โ€ข โฑ๏ธ 3:25
๐ŸŽต 870 characters
โฑ๏ธ 3:25 duration
๐Ÿ†” ID: 23068996

๐Ÿ“œ Lyrics

En ek voel hierdie swart koffie
kom krap aan my dop
butterflies en vulkane
wat jy in my pyp in stop

maar roep my in gister
want ek sweer ek was oraait
daars 'n song van Valiant Swart
opgerol in my jeans se gatsak

en die robots bly change
soos die kind in my
soos die vrou in jou
wat jy so styf aan vas hou

maar eks heel oraait my dear
tragedie is tralies
en erens in Sidewalk Cafe
val ek weer vir jou

oor my whiskey glas
en oor my emosies
se hier kan ek jou nie los nie
jy hoort in 'n bookshop by die see my dear

so oor en oor dreun dit
dat all together
ek sweer ek bly forever
jou closet poet

shhh

die nag ontwaak
soos 'n kind so naak
tel jy die wolke
diep binne my?

en ek hoop jy is oraait my dear
in al hierdie koue
het my so onbetrokke
by jou heilige ontwaak
slaap wel slaap nou
slaap wel slaap nou
slaap wel slaap nou
slaap wel slaap nou
slaap wel slaap nou

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings