O Heer My God / Hoe Groot Is God
π΅ 1056 characters
β±οΈ 4:41 duration
π ID: 23094449
π Lyrics
O Heer my God,
As ek in eerbied wonder -
En al u werke elke dag aanskou:
Die son en maan,
Die aarde, sterre, wolke,
Hoe U dit elke dag so onderhou
Dan moet ek juig
My Redder en my God!
Hoe groot is U;
Hoe groot is U!
Want deur die hele
Skepping klink dit saam:
Hoe heerlik, Heer,
U grote Naam!
Ek sien die veld -
Die bosse, berge, vlaktes.
Ek hoor hoe fluister
Grasse, stroom en wind.
O Heer, U sorg
Vir klein, vir groot, vir alles
En U sorg dag
Na dag vir my, u kind.
Dan moet ek juig
My Redder en my God!
Hoe groot is U;
Hoe groot is U!
Want deur die hele
Skepping klink dit saam:
Hoe heerlik, Heer,
U grote Naam!
U Seun word mens;
In ons gebroke wΓͺreld
Kom vestig Hy
Sy koningsheerskappy.
Hy maak weer heel
Wat sonde hier gebreek het.
Hy bring weer hoop
En redding - ook vir my.
Dan moet ek juig
My Redder en my God!
Hoe groot is U;
Hoe groot is U!
Want deur die hele
Skepping klink dit saam:
Hoe heerlik, Heer,
U grote Naam!
Hoe groot is ons God
Almal sal sien hoe groot
Is ons God
Hoe groot is ons God
Almal sal sien hoe groot
Is ons God
As ek in eerbied wonder -
En al u werke elke dag aanskou:
Die son en maan,
Die aarde, sterre, wolke,
Hoe U dit elke dag so onderhou
Dan moet ek juig
My Redder en my God!
Hoe groot is U;
Hoe groot is U!
Want deur die hele
Skepping klink dit saam:
Hoe heerlik, Heer,
U grote Naam!
Ek sien die veld -
Die bosse, berge, vlaktes.
Ek hoor hoe fluister
Grasse, stroom en wind.
O Heer, U sorg
Vir klein, vir groot, vir alles
En U sorg dag
Na dag vir my, u kind.
Dan moet ek juig
My Redder en my God!
Hoe groot is U;
Hoe groot is U!
Want deur die hele
Skepping klink dit saam:
Hoe heerlik, Heer,
U grote Naam!
U Seun word mens;
In ons gebroke wΓͺreld
Kom vestig Hy
Sy koningsheerskappy.
Hy maak weer heel
Wat sonde hier gebreek het.
Hy bring weer hoop
En redding - ook vir my.
Dan moet ek juig
My Redder en my God!
Hoe groot is U;
Hoe groot is U!
Want deur die hele
Skepping klink dit saam:
Hoe heerlik, Heer,
U grote Naam!
Hoe groot is ons God
Almal sal sien hoe groot
Is ons God
Hoe groot is ons God
Almal sal sien hoe groot
Is ons God
β±οΈ Synced Lyrics
[00:06.61] O Heer my God,
[00:10.95] As ek in eerbied wonder -
[00:14.38] En al u werke elke dag aanskou:
[00:22.33] Die son en maan,
[00:26.19] Die aarde, sterre, wolke,
[00:29.95] Hoe U dit elke dag so onderhou
[00:37.66] Dan moet ek juig
[00:40.61] My Redder en my God!
[00:45.38] Hoe groot is U;
[00:49.37] Hoe groot is U!
[00:53.19] Want deur die hele
[00:56.41] Skepping klink dit saam:
[01:00.70] Hoe heerlik, Heer,
[01:03.72] U grote Naam!
[01:20.39] Ek sien die veld -
[01:24.16] Die bosse, berge, vlaktes.
[01:27.92] Ek hoor hoe fluister
[01:31.13] Grasse, stroom en wind.
[01:35.85] O Heer, U sorg
[01:39.60] Vir klein, vir groot, vir alles
[01:43.41] En U sorg dag
[01:46.04] Na dag vir my, u kind.
[01:51.00] Dan moet ek juig
[01:53.94] My Redder en my God!
[01:59.02] Hoe groot is U;
[02:02.87] Hoe groot is U!
[02:06.61] Want deur die hele
[02:10.13] Skepping klink dit saam:
[02:14.52] Hoe heerlik, Heer,
[02:17.44] U grote Naam!
[02:33.91] U Seun word mens;
[02:37.74] In ons gebroke wΓͺreld
[02:41.28] Kom vestig Hy
[02:44.40] Sy koningsheerskappy.
[02:49.18] Hy maak weer heel
[02:53.28] Wat sonde hier gebreek het.
[02:57.35] Hy bring weer hoop
[02:59.94] En redding - ook vir my.
[03:04.99] Dan moet ek juig
[03:07.94] My Redder en my God!
[03:12.81] Hoe groot is U;
[03:16.69] Hoe groot is U!
[03:20.45] Want deur die hele
[03:23.92] Skepping klink dit saam:
[03:28.32] Hoe heerlik, Heer,
[03:30.94] U grote Naam!
[03:48.58] Hoe groot is ons God
[03:54.64] Almal sal sien hoe groot
[03:59.68] Is ons God
[04:04.04] Hoe groot is ons God
[04:09.84] Almal sal sien hoe groot
[04:15.19] Is ons God
[04:20.69]
[00:10.95] As ek in eerbied wonder -
[00:14.38] En al u werke elke dag aanskou:
[00:22.33] Die son en maan,
[00:26.19] Die aarde, sterre, wolke,
[00:29.95] Hoe U dit elke dag so onderhou
[00:37.66] Dan moet ek juig
[00:40.61] My Redder en my God!
[00:45.38] Hoe groot is U;
[00:49.37] Hoe groot is U!
[00:53.19] Want deur die hele
[00:56.41] Skepping klink dit saam:
[01:00.70] Hoe heerlik, Heer,
[01:03.72] U grote Naam!
[01:20.39] Ek sien die veld -
[01:24.16] Die bosse, berge, vlaktes.
[01:27.92] Ek hoor hoe fluister
[01:31.13] Grasse, stroom en wind.
[01:35.85] O Heer, U sorg
[01:39.60] Vir klein, vir groot, vir alles
[01:43.41] En U sorg dag
[01:46.04] Na dag vir my, u kind.
[01:51.00] Dan moet ek juig
[01:53.94] My Redder en my God!
[01:59.02] Hoe groot is U;
[02:02.87] Hoe groot is U!
[02:06.61] Want deur die hele
[02:10.13] Skepping klink dit saam:
[02:14.52] Hoe heerlik, Heer,
[02:17.44] U grote Naam!
[02:33.91] U Seun word mens;
[02:37.74] In ons gebroke wΓͺreld
[02:41.28] Kom vestig Hy
[02:44.40] Sy koningsheerskappy.
[02:49.18] Hy maak weer heel
[02:53.28] Wat sonde hier gebreek het.
[02:57.35] Hy bring weer hoop
[02:59.94] En redding - ook vir my.
[03:04.99] Dan moet ek juig
[03:07.94] My Redder en my God!
[03:12.81] Hoe groot is U;
[03:16.69] Hoe groot is U!
[03:20.45] Want deur die hele
[03:23.92] Skepping klink dit saam:
[03:28.32] Hoe heerlik, Heer,
[03:30.94] U grote Naam!
[03:48.58] Hoe groot is ons God
[03:54.64] Almal sal sien hoe groot
[03:59.68] Is ons God
[04:04.04] Hoe groot is ons God
[04:09.84] Almal sal sien hoe groot
[04:15.19] Is ons God
[04:20.69]