Rosie
π΅ 778 characters
β±οΈ 4:27 duration
π ID: 23099213
π Lyrics
Rosie jou wonde
Het in my drome loop lΓͺ
Tussen vier wit mure Het ek en jy gebid vir reΓ«n
Maar jy sΓͺ ek kan nie verstaan nie
Ek kannie want ek was nie daar nie
Rosie jou wonde
Het in my drome loop lΓͺ
Rosie o Rosie Rosie Rosie van my
Daar was duiwels en stof nou
En al my gisters in splinters
Wit lyne op die highway
En die bottel ken my naam
Maar jy sΓͺ ek kan nie verstaan nie
Ek kannie want ek was nie daar nie
Rosie jou wonde
Het in my drome loop lΓͺ
Rosie o Rosie Rosie Rosie van my
Harmonica Solo
Trek my in spoeg my uit
Laat ons die reΓ«n loop ruik nou
Jy is 'n profesie in 'n kopdoek
As ek moet vlug van my lyf, sweet Rosie
Maar jy sΓͺ ek kan nie verstaan nie
Ek kannie want ek was nie daar nie
Rosie jou wonde
Het in my drome loop lΓͺ
Rosie o Rosie Rosie Rosie van my
Het in my drome loop lΓͺ
Tussen vier wit mure Het ek en jy gebid vir reΓ«n
Maar jy sΓͺ ek kan nie verstaan nie
Ek kannie want ek was nie daar nie
Rosie jou wonde
Het in my drome loop lΓͺ
Rosie o Rosie Rosie Rosie van my
Daar was duiwels en stof nou
En al my gisters in splinters
Wit lyne op die highway
En die bottel ken my naam
Maar jy sΓͺ ek kan nie verstaan nie
Ek kannie want ek was nie daar nie
Rosie jou wonde
Het in my drome loop lΓͺ
Rosie o Rosie Rosie Rosie van my
Harmonica Solo
Trek my in spoeg my uit
Laat ons die reΓ«n loop ruik nou
Jy is 'n profesie in 'n kopdoek
As ek moet vlug van my lyf, sweet Rosie
Maar jy sΓͺ ek kan nie verstaan nie
Ek kannie want ek was nie daar nie
Rosie jou wonde
Het in my drome loop lΓͺ
Rosie o Rosie Rosie Rosie van my