Bittermaan
π΅ 650 characters
β±οΈ 2:27 duration
π ID: 23137598
π Lyrics
BITTERMAAN
Die reΓ«n raas harder as die lugverwarmer
Toemaar, toemaar, toe
Ek het blomme gekoop
Die woude roer, die water roei verwaarloos
Toemaar, toemaar, toe
Dit is stil in die huis
En eks veilig onder jou plafon
Met jou vreemde klanke
En jou vreemde son
Ek is broos soos die waarheid vir Ε leun
SΓͺ my waar is jou verliefde heen
En ek sukkel om te staan
Ek skree jou naam
Bittermaan
Hierdie mense volg my waar ek gaan
Bittermaan
Waar's jy nou?
Bittermaan
Hoor jy dis ek
Ek het vergeet hoe om te dans
Maar ek kan dryf
As jy nie op my voete staan nie
Die buite-fokus reΓ«n maak patrone op die venster
Verdwaalde druppels ek is een
Maar jy nie

β±οΈ Synced Lyrics
[00:00.58] BITTERMAAN
[00:07.67] Die reΓ«n raas harder as die lugverwarmer
[00:16.26] Toemaar, toemaar, toe
[00:19.77] Ek het blomme gekoop
[00:24.56] Die woude roer, die water roei verwaarloos
[00:34.22] Toemaar, toemaar, toe
[00:37.91] Dit is stil in die huis
[00:44.25] En eks veilig onder jou plafon
[00:52.94] Met jou vreemde klanke
[00:55.48] En jou vreemde son
[01:00.95] Ek is broos soos die waarheid vir Ε leun
[01:09.39] SΓͺ my waar is jou verliefde heen
[01:18.12] En ek sukkel om te staan
[01:21.18] Ek skree jou naam
[01:23.33] Bittermaan
[01:26.28] Hierdie mense volg my waar ek gaan
[01:30.25] Bittermaan
[01:34.63] Waar's jy nou?
[01:37.97] Bittermaan
[01:47.27] Hoor jy dis ek
[01:50.55] Ek het vergeet hoe om te dans
[01:54.76] Maar ek kan dryf
[01:56.96] As jy nie op my voete staan nie
[02:03.85] Die buite-fokus reΓ«n maak patrone op die venster
[02:12.06] Verdwaalde druppels ek is een
[02:16.82] Maar jy nie
[02:19.39]