Leeuloop
🎵 1795 characters
⏱️ 3:07 duration
🆔 ID: 23294336
📜 Lyrics
Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil
Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil
Daar's 'n lelike ding wat kopwys
In Parys
Iets heeltemal anders as 'n bike race
Of 'n kopluis
Of by bachelor parties muis wys
Op 'n barstoel by 'n braai
Sit 'n ou en eet sy slaai
Asseblief my lief sê ja
Kan ek leeuloop?
Die ouens het mooi gevra
Nou as jy weet wat die leeuloop is
En jy weet waar die leeu moet rus
Maak jou broek en jou belt los geleidelik
Die leeuloop is baie verleidelik
En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë op die stene
Trek af jou broek en brul
As jy wil
Solank jy net leeuloop
Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil
Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil
My boetie Brollocks wou die leeuloop uittry
By 'n spitbraai
Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie
Toe ek omdraai staan die SABC daar en wil dit uitsaai
Nou hy't geweet wat die leeuloop is
En hy't geweet waar die leeu moet rus
Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik
Hy weet die leeuloop is baie verleidelik
Op SABC 2 het hy dit hom stap vir stap verduidelik
Hy knyp twee balle vas tussen sy bene
Met sy hande en sy knieë op die stene
Hy trek af sy broek en hy brul
Want hy wil
Hy weet hy moet leeuloop
Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil
Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil
Knyp twee balle vas tussen jou bene (Tennisballe)
Met jou hande en jou knieë op die stene (Krieketballe)
Trek af jou broek en brul (Snoekerballe as jy wil)
Knyp twee balle vas tussen jou bene (Tennisballe)
Met jou hande en jou knieë op die stene (Krieketballe)
Trek af jou broek en brul (Snoekerballe as jy will)
So lank jy net leeuloop
(So lank jy net leeuloop)
(So lank jy net leeuloop)
(So lank jy net, aah)
(Leeuloop)

⏱️ Synced Lyrics
[00:02.22] Tennisballe
[00:04.19] Krieketballe
[00:06.96] Snoekerballe as jy wil
[00:11.83] Tennisballe
[00:14.27] Krieketballe
[00:16.67] Snoekerballe as jy wil
[00:21.52] Daar's 'n lelike ding wat kopwys
[00:23.86] In Parys
[00:26.12] Iets heeltemal anders as 'n bike race
[00:28.94] Of 'n kopluis
[00:29.89] Of by bachelor parties muis wys
[00:33.39] Op 'n barstoel by 'n braai
[00:35.98] Sit 'n ou en eet sy slaai
[00:38.67] Asseblief my lief sê ja
[00:41.01] Kan ek leeuloop?
[00:42.26] Die ouens het mooi gevra
[00:46.25] Nou as jy weet wat die leeuloop is
[00:48.35] En jy weet waar die leeu moet rus
[00:50.57] Maak jou broek en jou belt los geleidelik
[00:53.40] Die leeuloop is baie verleidelik
[00:55.88] En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik
[00:59.71] Knyp twee balle vas tussen jou bene
[01:04.03] Met jou hande en jou knieë op die stene
[01:06.36] Trek af jou broek en brul
[01:08.51] As jy wil
[01:09.32] Solank jy net leeuloop
[01:12.77] Tennisballe
[01:14.99] Krieketballe
[01:17.39] Snoekerballe as jy wil
[01:22.56] Tennisballe
[01:24.94] Krieketballe
[01:27.60] Snoekerballe as jy wil
[01:32.18] My boetie Brollocks wou die leeuloop uittry
[01:34.64] By 'n spitbraai
[01:36.99] Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie
[01:39.65] Toe ek omdraai staan die SABC daar en wil dit uitsaai
[01:44.04] Nou hy't geweet wat die leeuloop is
[01:46.66] En hy't geweet waar die leeu moet rus
[01:49.10] Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik
[01:51.70] Hy weet die leeuloop is baie verleidelik
[01:54.26] Op SABC 2 het hy dit hom stap vir stap verduidelik
[01:59.59] Hy knyp twee balle vas tussen sy bene
[02:03.44] Met sy hande en sy knieë op die stene
[02:06.05] Hy trek af sy broek en hy brul
[02:08.30] Want hy wil
[02:09.11] Hy weet hy moet leeuloop
[02:12.29] Tennisballe
[02:14.97] Krieketballe
[02:17.30] Snoekerballe as jy wil
[02:22.58] Tennisballe
[02:24.96] Krieketballe
[02:26.76] Snoekerballe as jy wil
[02:31.17] Knyp twee balle vas tussen jou bene (Tennisballe)
[02:34.44] Met jou hande en jou knieë op die stene (Krieketballe)
[02:36.95] Trek af jou broek en brul (Snoekerballe as jy wil)
[02:40.94] Knyp twee balle vas tussen jou bene (Tennisballe)
[02:44.23] Met jou hande en jou knieë op die stene (Krieketballe)
[02:46.61] Trek af jou broek en brul (Snoekerballe as jy will)
[02:50.92] So lank jy net leeuloop
[02:53.59] (So lank jy net leeuloop)
[02:55.88] (So lank jy net leeuloop)
[02:58.34] (So lank jy net, aah)
[03:00.71] (Leeuloop)