Reisiger
🎵 1687 characters
⏱️ 4:53 duration
🆔 ID: 23460634
📜 Lyrics
Ek sit op 'n hemel en dink aan die Hemele
Weereens besef ek dat ons nie 'n clue het nie
Alles is alles, en niks is niks
Niks is op soek na alles
En alles is op reis na niks
Sy was 'n ware illistrasie van God se prag
Baie mans het probeer om Haar neer te lê
Om Haar om te duik
Maar baie min het probeer om Haar op te tel
Wonder waar is Hy
Waar is Hy?
Ken jy die pad
Ek dink ek vol nog altyd jou pad
Bruis na die chemie
Ver van hier
Hy verander jou beeld
Maak die aarde plat vir my lig en boos
Tot jy jubel en juig weer
Oor jou broer se dood
Wêreld wat gaan aan met jou?
My Vader sal jou anders onthou
Sal jy nog hier wees vir angels (Angels, angels)
En minuet
Jy gee my hoop!
Gee my sig!
Ek is moeg gesoek na waar ek hoort
Dis voedsel vir my siel gedoop
En jy hoor my
Kom ons rant
Ek is lief
Ek verlang na wie ookal jy is
En lief vir wat ookal jy doen
Want jy hoor my
Maar vanaand
Net vir vanaand
Is jy my Hemel (Hemel, Hemel)
En ek is jou vloer?
Reisiger ek's lief vir jou
Swerwer ek verlang na jou
Ek wil dans in jou reën
Ek wil sing van jou grond
Maar vanaand
Soos gister aand
Wil ek sweef op die geur
Van jou bron
Vlieg en vlak in dalend hoog
Soos tale tonge woel en wal
Ek verlang na jou kruine
Ek verlang na jou trog
Jy gee my hoop!
Gee my sig!
Ek is moeg gesoek na waar ek hoort
Dis voedsel vir my siel gedoop
En jy hoor my
Kom ons rant
Ek is lief vir jou
Ek verlang na wie ookal jy is
En lief vir wat ookal jy doen
Want jy hoor my
My bos is aan die brand
Ek dink my bos is aan die brand
Want Hy stuur my na 'n vreemde plek
Ek voel vir vele meer as ek en jy
Tog so aleen
Nog altyd voel ek so alleen
Ek verlang na daairdie bosse plek
Ek voel vir vele meer as ek en jy
Sal jy bly?

⏱️ Synced Lyrics
[00:17.57] Ek sit op 'n hemel en dink aan die Hemele
[00:20.92] Weereens besef ek dat ons nie 'n clue het nie
[00:24.62] Alles is alles, en niks is niks
[00:27.58] Niks is op soek na alles
[00:29.61] En alles is op reis na niks
[00:32.80] Sy was 'n ware illistrasie van God se prag
[00:36.39] Baie mans het probeer om Haar neer te lê
[00:39.19] Om Haar om te duik
[00:40.85] Maar baie min het probeer om Haar op te tel
[00:43.79] Wonder waar is Hy
[00:47.51] Waar is Hy?
[00:56.26] Ken jy die pad
[01:00.52] Ek dink ek vol nog altyd jou pad
[01:05.12] Bruis na die chemie
[01:09.18] Ver van hier
[01:13.69] Hy verander jou beeld
[01:18.24] Maak die aarde plat vir my lig en boos
[01:22.68] Tot jy jubel en juig weer
[01:27.11] Oor jou broer se dood
[01:31.83] Wêreld wat gaan aan met jou?
[01:36.08] My Vader sal jou anders onthou
[01:40.26] Sal jy nog hier wees vir angels (Angels, angels)
[01:44.86] En minuet
[01:49.38] Jy gee my hoop!
[01:54.28] Gee my sig!
[01:58.74] Ek is moeg gesoek na waar ek hoort
[02:01.63] Dis voedsel vir my siel gedoop
[02:04.07] En jy hoor my
[02:07.28] Kom ons rant
[02:12.26] Ek is lief
[02:16.33] Ek verlang na wie ookal jy is
[02:19.48] En lief vir wat ookal jy doen
[02:21.66] Want jy hoor my
[02:25.46] Maar vanaand
[02:29.48] Net vir vanaand
[02:34.00] Is jy my Hemel (Hemel, Hemel)
[02:38.43] En ek is jou vloer?
[02:42.77] Reisiger ek's lief vir jou
[02:47.26] Swerwer ek verlang na jou
[02:51.57] Ek wil dans in jou reën
[02:55.62] Ek wil sing van jou grond
[03:00.50] Maar vanaand
[03:04.95] Soos gister aand
[03:09.29] Wil ek sweef op die geur
[03:13.99] Van jou bron
[03:18.41] Vlieg en vlak in dalend hoog
[03:22.78] Soos tale tonge woel en wal
[03:27.15] Ek verlang na jou kruine
[03:31.46] Ek verlang na jou trog
[03:36.50] Jy gee my hoop!
[03:40.89] Gee my sig!
[03:45.13] Ek is moeg gesoek na waar ek hoort
[03:48.37] Dis voedsel vir my siel gedoop
[03:50.56] En jy hoor my
[03:53.96] Kom ons rant
[03:58.59] Ek is lief vir jou
[04:03.14] Ek verlang na wie ookal jy is
[04:06.15] En lief vir wat ookal jy doen
[04:08.27] Want jy hoor my
[04:11.62] My bos is aan die brand
[04:16.10] Ek dink my bos is aan die brand
[04:20.81] Want Hy stuur my na 'n vreemde plek
[04:24.21] Ek voel vir vele meer as ek en jy
[04:29.38] Tog so aleen
[04:33.81] Nog altyd voel ek so alleen
[04:38.47] Ek verlang na daairdie bosse plek
[04:41.64] Ek voel vir vele meer as ek en jy
[04:47.02] Sal jy bly?