Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Word Wakker

๐Ÿ‘ค Jan Blohm โ€ข ๐ŸŽผ Die Liefde Album โ€ข โฑ๏ธ 3:53
๐ŸŽต 829 characters
โฑ๏ธ 3:53 duration
๐Ÿ†” ID: 23486318

๐Ÿ“œ Lyrics

Sy dra 'n vuur in my are
Ek brand my as die laaste een wat bars vir 'n pakkie twintig blou
Dit bring my twee strate nader aan jou
My hande voel soos diรฉ van 'n ander
En ek wonder, kan 'n man verander?
Ek het iets nodig om aan vas te klou, 'n tien pond hammer of 'n vrou soos jy
Hoe's daai vir bely?
Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot
Met bloed in my are met jou in my mond
'n Foto van jou jy hou 'n foto van my vas
In die gatsak van my blou jeans en crazy scenes
Jy soen my met jou
Ek lewe nou al heeltemal te lank
In vreemde plekke uit 'n ou rugsak
Waar sal ek my liefde kry?
Seker net daar waar jy bly
Hey hey hey
Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot
Met bloed in my are met jou in my mond
'n Foto van jou jy hou 'n foto van my vas
In die gatsak van my blou jeans en crazy scenes
Jy soen my met jou

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:16.93] Sy dra 'n vuur in my are
[00:24.68] Ek brand my as die laaste een wat bars vir 'n pakkie twintig blou
[00:34.34] Dit bring my twee strate nader aan jou
[00:45.19] My hande voel soos diรฉ van 'n ander
[00:53.40] En ek wonder, kan 'n man verander?
[01:02.11] Ek het iets nodig om aan vas te klou, 'n tien pond hammer of 'n vrou soos jy
[01:12.62] Hoe's daai vir bely?
[01:17.61] Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot
[01:25.96] Met bloed in my are met jou in my mond
[01:34.09] 'n Foto van jou jy hou 'n foto van my vas
[01:39.91] In die gatsak van my blou jeans en crazy scenes
[01:49.68] Jy soen my met jou
[02:06.63] Ek lewe nou al heeltemal te lank
[02:14.80] In vreemde plekke uit 'n ou rugsak
[02:22.89] Waar sal ek my liefde kry?
[02:28.85] Seker net daar waar jy bly
[02:34.38] Hey hey hey
[02:38.78] Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot
[02:47.00] Met bloed in my are met jou in my mond
[02:55.30] 'n Foto van jou jy hou 'n foto van my vas
[03:01.41] In die gatsak van my blou jeans en crazy scenes
[03:10.70] Jy soen my met jou

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings