Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

In Wens

πŸ‘€ Jan Blohm β€’ 🎼 Die Ruanaway Sessies β€’ ⏱️ 3:43
🎡 837 characters
⏱️ 3:43 duration
πŸ†” ID: 23488220

πŸ“œ Lyrics

Kon ek opdrag gee
Laat die rose bloei
Trane in 'n glas
Sou ek jou voete was
Kon ek met jou dans
Soos blare in die wind
Sou ek tyd vasbind
Heilig in 'n mens
En al werk ek die nag trein
Kan ek in drome glo
As jy wag vir my
Sal ek jou kom kry
Kan ek jou donker skeur
Laat dit lig op jou reΓ«n
Jy hopeloos besef
Jy sien jou in my
Het ek dit reg gekry
Om die man te vermy
Om diep in jou lag
Vlenters waansin aan
En al werk ek die nag trein
Kan ek in drome glo
As jy wag vir my
Sal ek jou kom kry
Vir jou my mou rond dra
As die ster in Betlehem
Nog eenkeer vir my
Na grond paaie ly
Wil jou geheime hoor
En in 'n boksie weg toor
En 'n vuur vir jou maak
Ek sweer sterre het vlerke
En al werk ek die nag trein
Kan ek in drome glo
As jy wag vir my
Sal ek jou kom kry
En al werk ek die nag trein
Kan ek drome glo
As jy wag vir my
Sal ek jou kom kry

⏱️ Synced Lyrics

[00:00.01] Kon ek opdrag gee
[00:05.41] Laat die rose bloei
[00:11.41] Trane in 'n glas
[00:16.95] Sou ek jou voete was
[00:22.76] Kon ek met jou dans
[00:28.55] Soos blare in die wind
[00:33.91] Sou ek tyd vasbind
[00:39.87] Heilig in 'n mens
[00:45.64] En al werk ek die nag trein
[00:51.13] Kan ek in drome glo
[00:53.84] As jy wag vir my
[00:56.85] Sal ek jou kom kry
[01:02.46] Kan ek jou donker skeur
[01:08.32] Laat dit lig op jou reΓ«n
[01:14.20] Jy hopeloos besef
[01:19.87] Jy sien jou in my
[01:25.32] Het ek dit reg gekry
[01:31.03] Om die man te vermy
[01:36.99] Om diep in jou lag
[01:42.86] Vlenters waansin aan
[01:48.15] En al werk ek die nag trein
[01:54.16] Kan ek in drome glo
[01:56.70] As jy wag vir my
[01:59.77] Sal ek jou kom kry
[02:05.10] Vir jou my mou rond dra
[02:11.15] As die ster in Betlehem
[02:16.95] Nog eenkeer vir my
[02:22.49] Na grond paaie ly
[02:28.19] Wil jou geheime hoor
[02:33.90] En in 'n boksie weg toor
[02:39.75] En 'n vuur vir jou maak
[02:45.36] Ek sweer sterre het vlerke
[02:51.07] En al werk ek die nag trein
[02:56.90] Kan ek in drome glo
[02:59.64] As jy wag vir my
[03:02.65] Sal ek jou kom kry
[03:08.20] En al werk ek die nag trein
[03:14.00] Kan ek drome glo
[03:16.56] As jy wag vir my
[03:19.49] Sal ek jou kom kry

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings