Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Die Lied Van Jong Suid-Afrika

๐Ÿ‘ค Marthie Nel Hauptfleisch โ€ข ๐ŸŽผ Sing Afrikaans 4 โ€ข โฑ๏ธ 2:40
๐ŸŽต 1225 characters
โฑ๏ธ 2:40 duration
๐Ÿ†” ID: 23503283

๐Ÿ“œ Lyrics

En hoor jy die magtige dreuning oor die veld kom dit wyd gesweef
Die lied van 'n volk se ontwaking wat harte laat sidder en beef
Van Kaapland tot bo in die Noorde rys dawerend luid die akkoorde
Dit is die lied van jong Suid-Afrika
Dit is die lied van jong Suid-Afrika
Dit is die lied van jong Suid-Afrika
Die klop van die Voortrekkerwawiel het die eeue se rus verstoor
Die klank van die voorlaaierskote het klowe en kranse gehoor
Die diere het stil staan en luister, die bome het bewend gefluister
Dit is die koms van jong Suid-Afrika
Dit is die koms van jong Suid-Afrika
Dit is die koms van jong Suid-Afrika
Waar glorie van songloed die berge oor hul fronsende voorhoof streel
Waar winde oor golwende vlaktes met grassaad kerjakker en speel
Die land wat ons vaders gekoop het met bloed tot ons eie gedoop het
Dit is die land van jong Suid-Afrika
Dit is die land van jong Suid-Afrika
Dit is die land van jong Suid-Afrika
Die golwende veld is ons woning en ons dak is die hemelblou
Die vryheid alleen is ons koning, sy wagwoord is handhaaf en bou
Die stryd wat ons vaders begin het sal woed tot ons sterf of oorwin het
Dit is die eed van jong Suid-Afrika
Dit is die eed van jong Suid-Afrika
Dit is die eed van jong Suid-Afrika

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:00.01] En hoor jy die magtige dreuning oor die veld kom dit wyd gesweef
[00:07.20] Die lied van 'n volk se ontwaking wat harte laat sidder en beef
[00:14.35] Van Kaapland tot bo in die Noorde rys dawerend luid die akkoorde
[00:23.09] Dit is die lied van jong Suid-Afrika
[00:28.27] Dit is die lied van jong Suid-Afrika
[00:32.90] Dit is die lied van jong Suid-Afrika
[00:40.17] Die klop van die Voortrekkerwawiel het die eeue se rus verstoor
[00:47.40] Die klank van die voorlaaierskote het klowe en kranse gehoor
[00:54.30] Die diere het stil staan en luister, die bome het bewend gefluister
[01:02.84] Dit is die koms van jong Suid-Afrika
[01:07.82] Dit is die koms van jong Suid-Afrika
[01:12.49] Dit is die koms van jong Suid-Afrika
[01:19.36] Waar glorie van songloed die berge oor hul fronsende voorhoof streel
[01:26.58] Waar winde oor golwende vlaktes met grassaad kerjakker en speel
[01:33.80] Die land wat ons vaders gekoop het met bloed tot ons eie gedoop het
[01:42.41] Dit is die land van jong Suid-Afrika
[01:47.55] Dit is die land van jong Suid-Afrika
[01:52.15] Dit is die land van jong Suid-Afrika
[01:59.50] Die golwende veld is ons woning en ons dak is die hemelblou
[02:06.64] Die vryheid alleen is ons koning, sy wagwoord is handhaaf en bou
[02:13.53] Die stryd wat ons vaders begin het sal woed tot ons sterf of oorwin het
[02:22.21] Dit is die eed van jong Suid-Afrika
[02:27.00] Dit is die eed van jong Suid-Afrika
[02:32.45] Dit is die eed van jong Suid-Afrika

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings