O My Engel
๐ต 611 characters
โฑ๏ธ 12:08 duration
๐ ID: 23532664
๐ Lyrics
Jy sรช jy sien die skemer met my kop mors
Wel bekkie ek hoor die geraas en ja dit les my dors.
En soek jy nog na Jesus in Babilon?
Wel bekkie hy is goed vermom
En o my engel, my cabie is fine vir love in the rain
En o my engel, jy kan anytime my jersey leen.
Met jou roesbruin summer cotton dress
Jou lipstick en highlights en all the beautiful rest
Raam die son vir jou teen die kantgordyn
En jy sรช lalie, o lalie, ek verstaan jou pyn.
Ek weet ons is verlore maar beautiful so
As jy dans met die donder op highway 62
Kom son, kom maan daar is sonde om te verbloem.
En dis nog net 30 k's Beaufort Wes om

โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:21.53] Jy sรช jy sien die skemer met my kop mors
[00:23.08] Wel bekkie ek hoor die geraas en ja dit les my dors.
[00:30.54] En soek jy nog na Jesus in Babilon?
[00:37.29] Wel bekkie hy is goed vermom
[00:44.02] En o my engel, my cabie is fine vir love in the rain
[01:11.05] En o my engel, jy kan anytime my jersey leen.
[01:21.18] Met jou roesbruin summer cotton dress
[01:28.65] Jou lipstick en highlights en all the beautiful rest
[01:36.13] Raam die son vir jou teen die kantgordyn
[01:42.83] En jy sรช lalie, o lalie, ek verstaan jou pyn.
[02:29.58] Ek weet ons is verlore maar beautiful so
[02:45.75] As jy dans met die donder op highway 62
[02:49.65] Kom son, kom maan daar is sonde om te verbloem.
[03:02.97] En dis nog net 30 k's Beaufort Wes om
[03:07.02]