Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

By Jou

👤 Zaan Sonnekus 🎼 By Jou ⏱️ 3:20
🎵 1143 characters
⏱️ 3:20 duration
🆔 ID: 23565191

📜 Lyrics

Sou jy rukkie bly?
Al weet ek nie veel van geld of boerdery..
Ek wil net songs versprei.
My lief, kan jy nie sien,
ons albei bloei dieselde nie?
Ons albei weet die tyd is duur,
so jy deel my klok met literatuur
Bly net n rukkie
Al bly ons agter
My koördinate en my skade stop by jou.
Ek wou die wêreld wys,
diè leefstyl is n bedryf.
Raak ond net gouer ouer?
Of raak ek net te jonk grys?
My vriend, besef jy nie,
Ons albei bloei dieselfde hier?
Ons albei tref dieselfde muur.
En ons albei kort selfmedikasie.
Bly net n rukkie
Al bly ons agter
My koördinate en my skade stop by jou.
Bly net n rukkie
Al bly ons agter
Kap af my regter hand, sodat ek Jou kan hou.
Verlies en dalk verraad,
as jy teen my veg met jou Plastiek Swaard.
Sal jy agter bly as dit later raak,
tot ek weerlig raak?
Verlies en dalk verraad,
as jy teen my veg met jou Tienerkwaad.
Sal jy agter bly as dit later raak?
As dit later raak..
As dit later raak?!
Bly net n rukkie
Al bly ons agter
My koördinate en my skade stop by jou.
Bly net n rukkie
Al bly ons agter
Kap af my regter hand, sodat ek Jou kan hou.
Bly net n rukkie
Al bly ons agter
My koördinate stop by Jou.

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings