Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Sewe Sakke Sout

👤 Jay & Lianie May 🎼 Beste van J&L ⏱️ 3:04
🎵 1206 characters
⏱️ 3:04 duration
🆔 ID: 23595084

📜 Lyrics

Dis net ‘n krakie dis nie gebreek nie
Dis net ‘n buig wat ons reg kan kry
Dis nog nie stukkend dis net ‘n rukwind
Dit sal verdwyn dis nog nie verby
Sal eerder sukkel saam met jou
As wat ek jou nie vas kan hou nie
Sewe sakke sout sal ek dra
Saam met jou die foute weer maak
Beter word met jou hier langsaan my
En sewe sakke sout is swaar maar
Jy bly dit die moeitewerd maak
Alles wat ek ooit wou hê is jy
Sewe sakke sout is niks vir my
Dis niks vir my
Dis net ‘n hakplek ons kan dit deurwerk
Dis net ‘n merk wat ons skoon kan kry
Nog nie geval nie ek weet ons sal nie
Ek hou jou regop en jy vir my
Sal eerder sukkel saam met jou
As wat ek jou nie vas kan hou nie
Sewe sakke sout sal ek dra
Saam met jou die foute weer maak
Beter word met jou hier langsaan my
En sewe sakke sout is swaar maar
Jy bly dit die moeitewerd maak
Alles wat ek ooit wou hê is jy
Sewe sakke sout is niks vir my
Sewe sakke sout is niks vir my
Sewe sakke sout sal ek dra
Saam met jou die foute weer maak
Beter word met jou hier langsaan my (Langsaan my)
En sewe sakke sout is swaar maar
Jy bly dit die moeitewerd maak
Alles wat ek ooit wou hê is jy (Hê is jy)
Sewe sakke sout is niks vir my
Sewe sakke sout is niks vir my

⏱️ Synced Lyrics

[00:03.02] Dis net ‘n krakie dis nie gebreek nie
[00:06.71] Dis net ‘n buig wat ons reg kan kry
[00:10.22] Dis nog nie stukkend dis net ‘n rukwind
[00:13.76] Dit sal verdwyn dis nog nie verby
[00:18.10] Sal eerder sukkel saam met jou
[00:21.58] As wat ek jou nie vas kan hou nie
[00:25.05] Sewe sakke sout sal ek dra
[00:28.54] Saam met jou die foute weer maak
[00:31.95] Beter word met jou hier langsaan my
[00:38.98] En sewe sakke sout is swaar maar
[00:42.67] Jy bly dit die moeitewerd maak
[00:46.24] Alles wat ek ooit wou hê is jy
[00:53.41] Sewe sakke sout is niks vir my
[01:02.77] Dis niks vir my
[01:10.58] Dis net ‘n hakplek ons kan dit deurwerk
[01:14.27] Dis net ‘n merk wat ons skoon kan kry
[01:17.70] Nog nie geval nie ek weet ons sal nie
[01:21.37] Ek hou jou regop en jy vir my
[01:25.76] Sal eerder sukkel saam met jou
[01:29.18] As wat ek jou nie vas kan hou nie
[01:32.78] Sewe sakke sout sal ek dra
[01:36.30] Saam met jou die foute weer maak
[01:39.85] Beter word met jou hier langsaan my
[01:46.74] En sewe sakke sout is swaar maar
[01:50.49] Jy bly dit die moeitewerd maak
[01:54.04] Alles wat ek ooit wou hê is jy
[02:01.27] Sewe sakke sout is niks vir my
[02:08.17] Sewe sakke sout is niks vir my
[02:18.68] Sewe sakke sout sal ek dra
[02:22.35] Saam met jou die foute weer maak
[02:25.98] Beter word met jou hier langsaan my (Langsaan my)
[02:32.76] En sewe sakke sout is swaar maar
[02:36.51] Jy bly dit die moeitewerd maak
[02:40.14] Alles wat ek ooit wou hê is jy (Hê is jy)
[02:47.21] Sewe sakke sout is niks vir my
[02:54.26] Sewe sakke sout is niks vir my

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings