Backseat
🎵 2114 characters
⏱️ 2:42 duration
🆔 ID: 23626186
📜 Lyrics
(Op die plaas) Dis Henru ek belowe
As jy wil saam dan moet jy klim op my backseat ek weet die track's hier
Die song is geskryf vir al die rebels en die black sheep
Backseat vind my nêrens anders dit is facts die
Stop wanneer ek dood is, ek het nie tyd vir relax nie
Onthou van daai ander dag, toe ek dit nie verwag
Toe jy my sien het jy net sommer lag what the fuck
Sê what's up, jy sê jy dink jy's in love, ek dink dit is net die drank
Los uit vir 'n ander dag, vat my hand
Jy kan my bel, want jy weet ek's reg op die sel
Jy weet ook ek's sleg met gesels, gedagte wat tel
Jy weet ek is meer as 'n pel, jy wet ek gaan jou teleurstel
As vra hoe my dag was, asof ek iets het wat jou sal verras
Ek is nog dieselfde ou as wat ek laas was, toe ons laas praat
Praat maar net nie deur sien nie, toe ons laas sien was ek in my verlies
Sê my as jy klaar is ek weet nie wat die punt van al die vrae is
En jy wil nie verstaan hoe lank hierdie dae is
Maar ek sal nie kan, gaan slaap voor dit klaar is, voor dit klaar is

(Die song is geskryf vir al die rebels en die black sheep)
(Kom saam met my en ek wys jou alles wat ek sien)
(Watch hoe ons dinge doen, my kant is altyd groen)
(Ek kan jou alles gee, jy moet my net vra en fokken)
Taxsheet, vat alles tot die max hier relax nie
Sien jy bly nie op my flow maar jy hol hier op my track nie
So sack nie, shoutout don't go bitchin' or nags nie
Ek weet waar's 'n lekker vibe sy kry dit op my backseat

⏱️ Synced Lyrics
[00:03.18] (Op die plaas) Dis Henru ek belowe
[00:05.91] As jy wil saam dan moet jy klim op my backseat ek weet die track's hier
[00:11.64] Die song is geskryf vir al die rebels en die black sheep
[00:15.70] Backseat vind my nêrens anders dit is facts die
[00:19.71] Stop wanneer ek dood is, ek het nie tyd vir relax nie
[00:23.68] Onthou van daai ander dag, toe ek dit nie verwag
[00:27.64] Toe jy my sien het jy net sommer lag what the fuck
[00:31.57] Sê what's up, jy sê jy dink jy's in love, ek dink dit is net die drank
[00:36.60] Los uit vir 'n ander dag, vat my hand
[00:39.24] Jy kan my bel, want jy weet ek's reg op die sel
[00:41.31] Jy weet ook ek's sleg met gesels, gedagte wat tel
[00:44.12] Jy weet ek is meer as 'n pel, jy wet ek gaan jou teleurstel
[00:46.96] As vra hoe my dag was, asof ek iets het wat jou sal verras
[00:49.68] Ek is nog dieselfde ou as wat ek laas was, toe ons laas praat
[00:51.92] Praat maar net nie deur sien nie, toe ons laas sien was ek in my verlies
[00:54.80] Sê my as jy klaar is ek weet nie wat die punt van al die vrae is
[01:01.15] En jy wil nie verstaan hoe lank hierdie dae is
[01:05.03] Maar ek sal nie kan, gaan slaap voor dit klaar is, voor dit klaar is
[01:10.15] As jy wil saam dan moet jy klim op my backseat ek weet die track's hier
[01:15.70] Die song is geskryf vir al die rebels en die black sheep
[01:19.47] Backseat vind my nêrens anders dit is facts die
[01:23.45] Stop wanneer ek dood is, ek het nie tyd vir relax nie
[01:27.88] (Die song is geskryf vir al die rebels en die black sheep)
[01:31.76] (Kom saam met my en ek wys jou alles wat ek sien)
[01:35.96] (Watch hoe ons dinge doen, my kant is altyd groen)
[01:39.71] (Ek kan jou alles gee, jy moet my net vra en fokken)
[01:43.70] Taxsheet, vat alles tot die max hier relax nie
[01:47.37] Sien jy bly nie op my flow maar jy hol hier op my track nie
[01:51.48] So sack nie, shoutout don't go bitchin' or nags nie
[01:55.51] Ek weet waar's 'n lekker vibe sy kry dit op my backseat
[01:59.66] Onthou van daai ander dag, toe ek dit nie verwag
[02:03.93] Toe jy my sien het jy net sommer lag what the fuck
[02:07.67] Sê what's up, jy sê jy dink jy's in love, ek dink dit is net die drank
[02:12.51] Los uit vir 'n ander dag, vat my hand
[02:15.89] As jy wil saam dan moet jy klim op my backseat ek weet die track's hier
[02:21.64] Die song is geskryf vir al die rebels en die black sheep
[02:25.64] Backseat vind my nêrens anders dit is facts die
[02:29.66] Stop wanneer ek dood is, ek het nie tyd vir relax nie