Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

VAT HAAR HUISTOE (na mamma toe)

๐Ÿ‘ค Deon Groot โ€ข ๐ŸŽผ VAT HAAR HUISTOE (na mamma toe) โ€ข โฑ๏ธ 3:20
๐ŸŽต 1384 characters
โฑ๏ธ 3:20 duration
๐Ÿ†” ID: 23691321

๐Ÿ“œ Lyrics

Sy moet n bietjie kan kook
Sy moet n bietjie van die stryk werk doen ook.
Sy moet n broodjie in die oond kan maak
Daai dinge maak vir man mos saak
Sy moet n bietjie kan stoot
Die kruiwa deur die tuin help stoot
En weet ek sal my kant ook bring
En soggens vir haar liedjies sing
Ek vat haar huis toe
Vat haar na my mamma toe
Ek vat haar huis toe
Dis die tipe dinge wat sy vir my doen oh ho oh
Ek vat haar huis toe
Ligte af en deure toe
Dis daai 1, 2, 3 dinge wat ek sรช
1, 2, 3 wat n man wil he
Vat haar huis toe
Huis toe om by my te lรช
Sy moet n bietjie steek
N vuurtjie by die braai aansteek
Sy moet n bietjie kan draai
Haar lyfie oor die vloer laat swaai
Sy moet n bietjie kan ry
My bakkie deur die lande ry
Sy moet n bietjie sluk
Saam my en die pelle drink
Ek vat haar huis toe
Vat haar na my mamma toe
Ek vat haar huis toe
Dis die tipe dinge wat sy vir my doen oh ho oh
Ek vat haar huis toe
Ligte af en deure toe
Dis daai 1, 2, 3 dinge wat ek sรช
1, 2, 3 wat n man wil he
Vat haar huis toe
Huis toe om by my te lรช
Skoonma moet n wenner wees
Sy moet kinders boeke lees
Sy moet n ook die doeke ruil
Kinders troos as hulle huil
Skoonpa moet n dop kan gooi
Visstok in die dam in looi
Hy moet ook n tjop kan maak
Al daai dinge maak mos saak
Dis daai 1, 2, 3 dinge wat ek voel
1, 2, 3 wat ek bedoel
Vat haar huis toe huis toe om by my te lรช
Vat haar huis toe huis toe om by my te lรช

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings