Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Kaap

👤 Jan Blohm 🎼 Kaap ⏱️ 3:56
🎵 1240 characters
⏱️ 3:56 duration
🆔 ID: 23720649

📜 Lyrics

So baie wat ek wou sê
So baie wat ek wou hê maar tussen my en jou
Sal ek als neer lê
As dit is wat jy wil hê
En ek soek jou hier
In ‘n melodie
En ek soek jou hier
Want tussen my en jou
Is die Kaap
Nie diese'lle sonder jou nie
Die lug is nie so blou nie
En jou naam
Steel die sterre uit die hemel
Gee my lewe gee my dié wil
Harte breek soms in Desember
Stuur my groete aan jou mense
Soveel wat ek wil sê
Honde wat slaapend lê tussen my en jou
Staan op groet die dag
Die liefde sal vir niemand wag
En ek soek jou hier
In ‘n melodie
En ek soek jou hier
Want tussen my en jou
Is die Kaap
Nie diese'lle sonder jou nie
Die lug is nie so blou nie
En jou naam
Steel die sterre uit die hemel
Gee my lewe gee my die wil
Harte breek soms in Desember
Stuur my groete aan jou mense
Is die Kaap
Nie diese'lle sonder jou nie
Die lug is nie so blou nie
En jou naam
Steel die sterre uit die hemel
Gee my lewe gee my dié wil
Is die Kaap
Nie diese'lle sonder jou nie (Dis nie, dis nie, dis nie)
Die lug is nie so blou nie (Die lug is nie so blou nie)
En jou naam (En jou naam, jou naam, jou naam)
Steel die sterre uit die hemel (Steel die sterre uit die hemel)
Gee my lewe gee my dié wil
Harte breek soms in Desember
Stuur my groete aan jou mense

⏱️ Synced Lyrics

[00:14.52] So baie wat ek wou sê
[00:18.75] So baie wat ek wou hê maar tussen my en jou
[00:22.92] Sal ek als neer lê
[00:25.98] As dit is wat jy wil hê
[00:28.75] En ek soek jou hier
[00:32.75] In ‘n melodie
[00:36.10] En ek soek jou hier
[00:40.24] Want tussen my en jou
[00:44.58] Is die Kaap
[00:51.26] Nie diese'lle sonder jou nie
[00:55.36] Die lug is nie so blou nie
[00:59.98] En jou naam
[01:06.67] Steel die sterre uit die hemel
[01:10.90] Gee my lewe gee my dié wil
[01:14.61] Harte breek soms in Desember
[01:17.74] Stuur my groete aan jou mense
[01:23.61] Soveel wat ek wil sê
[01:27.28] Honde wat slaapend lê tussen my en jou
[01:31.60] Staan op groet die dag
[01:34.68] Die liefde sal vir niemand wag
[01:37.61] En ek soek jou hier
[01:40.84] In ‘n melodie
[01:45.03] En ek soek jou hier
[01:48.63] Want tussen my en jou
[01:53.35] Is die Kaap
[02:00.58] Nie diese'lle sonder jou nie
[02:03.95] Die lug is nie so blou nie
[02:08.49] En jou naam
[02:15.32] Steel die sterre uit die hemel
[02:19.25] Gee my lewe gee my die wil
[02:23.13] Harte breek soms in Desember
[02:27.06] Stuur my groete aan jou mense
[02:31.57] Is die Kaap
[02:38.43] Nie diese'lle sonder jou nie
[02:42.19] Die lug is nie so blou nie
[02:46.58] En jou naam
[02:53.36] Steel die sterre uit die hemel
[02:57.60] Gee my lewe gee my dié wil
[03:01.68] Is die Kaap
[03:08.74] Nie diese'lle sonder jou nie (Dis nie, dis nie, dis nie)
[03:13.06] Die lug is nie so blou nie (Die lug is nie so blou nie)
[03:17.08] En jou naam (En jou naam, jou naam, jou naam)
[03:24.15] Steel die sterre uit die hemel (Steel die sterre uit die hemel)
[03:27.87] Gee my lewe gee my dié wil
[03:31.62] Harte breek soms in Desember
[03:35.37] Stuur my groete aan jou mense

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings