Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Kleintyd Verby

👤 Coenie De Villiers 🎼 Karoonagte ⏱️ 3:28
🎵 942 characters
⏱️ 3:28 duration
🆔 ID: 23730791

📜 Lyrics

Koejawels ruik na Sondae toe ek klein was
En uit die boom se mik gereik het na die son
Maar nou, nou dat die boom nie meer dra nie
Het ek bitter amandelsmaak leer ken
Maar soms kom haal die perdewa my nog 'n keer
En ek proe die donker moerbeibloed en ek voel die seer
Van die rowe op my knieë
Wat net 'n botterboom kan gee
Granate langs die grensdraad in die najaar
So helder soos die toekoms van 'n kind
Maar dan vervaag die rooi en vloei die kleure
Tot 'n grysheid wat stom is en blind
Maar soms kom haal die perdewa my nog 'n keer
En ek proe die donker moerbeibloed en ek voel die seer
Van die rowe op my knieë
Wat net 'n botterboom kan gee
Kopersamowar en geelhoutgrein
Kanferfoelielanings en die pyn
Van wonder waar die kronkel kronkels lei
En of 'n langer lewe so akuut sal bly
Maar soms kom haal die perdewa my nog 'n keer
En ek proe die donker moerbeibloed en ek voel die seer
Van die rowe op my knieë
Wat net 'n botterboom kan gee

⏱️ Synced Lyrics

[00:14.18] Koejawels ruik na Sondae toe ek klein was
[00:21.24] En uit die boom se mik gereik het na die son
[00:28.85] Maar nou, nou dat die boom nie meer dra nie
[00:37.00] Het ek bitter amandelsmaak leer ken
[00:44.17] Maar soms kom haal die perdewa my nog 'n keer
[00:51.39] En ek proe die donker moerbeibloed en ek voel die seer
[00:58.98] Van die rowe op my knieë
[01:04.32] Wat net 'n botterboom kan gee
[01:14.26] Granate langs die grensdraad in die najaar
[01:21.68] So helder soos die toekoms van 'n kind
[01:28.66] Maar dan vervaag die rooi en vloei die kleure
[01:36.44] Tot 'n grysheid wat stom is en blind
[01:43.87] Maar soms kom haal die perdewa my nog 'n keer
[01:51.23] En ek proe die donker moerbeibloed en ek voel die seer
[01:58.82] Van die rowe op my knieë
[02:04.11] Wat net 'n botterboom kan gee
[02:14.74] Kopersamowar en geelhoutgrein
[02:22.39] Kanferfoelielanings en die pyn
[02:29.06] Van wonder waar die kronkel kronkels lei
[02:36.41] En of 'n langer lewe so akuut sal bly
[02:44.06] Maar soms kom haal die perdewa my nog 'n keer
[02:51.73] En ek proe die donker moerbeibloed en ek voel die seer
[02:58.88] Van die rowe op my knieë
[03:04.07] Wat net 'n botterboom kan gee

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings