Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Aande

πŸ‘€ Francois Van Coke β€’ 🎼 Die Ruimte β€’ ⏱️ 2:27
🎡 871 characters
⏱️ 2:27 duration
πŸ†” ID: 23743605

πŸ“œ Lyrics

Ek vind nog my voete
Vind my voete as jy my skop
Vasgedraai besete
Alarm weergalm in my kop
Voel jy nog die aarde
Wat onder jou beweeg?
Volg jy nog die roete?
Waar moordenaars kan preek
Hierdie aande
Hierdie aande fok my op
En ek bloei nog
En ek bloei nog as jy jok
Stop my op
As jy jok
Doen jy nog die moeite
Om die wΓͺreld te kan stop?
Sodra alles soet is
Gaan dit dadelik na jou kop
Werk aan ons beroerte
En 'n hou wat my uitklop
Maak die rotse klippe
En gee vir my die stof
Hierdie aande
Hierdie aande fok my op
En ek bloei nog
En ek bloei nog as jy jok
Stop my op
As jy jok
Die kameras kyk terug in jou oΓ«
Ons sien saam ons onvermoΓ«
Ons sal kry wat ons verdien
As ek jou net weer kan
Hierdie aande
Hierdie aande fok my op
En ek bloei nog
En ek bloei nog as jy jok
Hierdie aande
Hierdie aande fok my op
En ek bloei nog
En ek bloei nog as jy jok
Stop my op
As jy jok

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings