By Die See
🎵 812 characters
⏱️ 3:19 duration
🆔 ID: 23747925
📜 Lyrics
Jy het so hard probeer
Als vreemd kan ons weer oorleef Jy het my oopgeskeur
Strome sonlig op my keel
Golwe breek my stem is seer Heer hoe voel dit as U so sweef? Hoor my ekʼs op my knieë
Help my leer
Ek moet luister as jy praat
Dit is dalk beter raad
As om elke liewe aand
My hart te soek op straat
Jy sê dis beter nou, ek glo nie
Ek het my hart verloor hier
Maar ek sal nie treur nie want jyʼs Nooit hartseer by die see nie
As ek tyd kon leen
Dis een week aan en ons is klaar vervreemd Dis wat gebeur as jy jou trots opgee
En oorkompenseer
Ek dog dan tyd sal leer?
Ek was verkeerd
Ek moet luister as jy praat Dit is dalk beter raad
As om elke liewe aand My hart te soek op straat