Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Vat Hom Pappie

๐Ÿ‘ค Wicus Van Der Merwe โ€ข ๐ŸŽผ 20 Goue Treffers โ€ข โฑ๏ธ 3:09
๐ŸŽต 2081 characters
โฑ๏ธ 3:09 duration
๐Ÿ†” ID: 23751126

๐Ÿ“œ Lyrics

Geelboy was 'n donkie daar van Upington
Daar was nie 'n donkiekar wat hy nie kon spin
Sy donkiekar was altyd netjies opgezoep
En hy drink 'n supa muti vir daai ekstra poep
Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
Elke keer as Geelboy in 'n reis gaan ry
Is al die mense daar van die hele kontrei
Groot, vet tannies bak daar lekker pannekoek
En hy sluk daai supa muti vir daai ekstra poep
Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
Geelboy het 'n droom gehad en jy sou nooit raai
Hy wil hardloop teen die perde in die Durban July
Maar die organiser daar het hom toe woes gecrook
Hy's geskrap oor daai muti en daai ekstra poep
Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
Sy tjommies Biesie, Paul en Sparks is baie suur
Want daai supa muti was die hele tyd bier
Hy was heel voor almal om daai eerste draai
Nou drink hy supa muti
Nou drink hy supa muti
Nou drink hy supa muti vir daai ekstra poep
Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
Geelboy was 'n donkie daar van Upington
Daar was nie 'n donkiekar wat hy nie kon spin
Sy donkiekar was altyd lekker opgezoep
En hy drink 'n supa muti vir daai ekstra poep
Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
Ry hom Pappie, ry hom (Hey)

Ry hom Pappie, ry hom jy moet mielies gooi

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:07.52] Geelboy was 'n donkie daar van Upington
[00:10.89] Daar was nie 'n donkiekar wat hy nie kon spin
[00:14.44] Sy donkiekar was altyd netjies opgezoep
[00:17.97] En hy drink 'n supa muti vir daai ekstra poep
[00:22.25] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[00:25.75] Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
[00:29.41] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[00:33.28] Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
[00:36.89] Elke keer as Geelboy in 'n reis gaan ry
[00:40.33] Is al die mense daar van die hele kontrei
[00:44.21] Groot, vet tannies bak daar lekker pannekoek
[00:47.69] En hy sluk daai supa muti vir daai ekstra poep
[00:51.81] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[00:55.37] Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
[00:58.93] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[01:02.68] Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
[01:13.94] Geelboy het 'n droom gehad en jy sou nooit raai
[01:17.26] Hy wil hardloop teen die perde in die Durban July
[01:20.86] Maar die organiser daar het hom toe woes gecrook
[01:24.59] Hy's geskrap oor daai muti en daai ekstra poep
[01:28.70] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[01:32.23] Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
[01:35.85] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[01:39.71] Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
[01:43.24] Sy tjommies Biesie, Paul en Sparks is baie suur
[01:46.46] Want daai supa muti was die hele tyd bier
[01:50.42] Hy was heel voor almal om daai eerste draai
[01:54.31] Nou drink hy supa muti
[01:56.26] Nou drink hy supa muti
[01:58.04] Nou drink hy supa muti vir daai ekstra poep
[02:01.80] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[02:05.29] Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
[02:08.93] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[02:12.86] Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
[02:16.66] Geelboy was 'n donkie daar van Upington
[02:20.01] Daar was nie 'n donkiekar wat hy nie kon spin
[02:23.73] Sy donkiekar was altyd lekker opgezoep
[02:27.43] En hy drink 'n supa muti vir daai ekstra poep
[02:31.38] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[02:34.85] Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
[02:38.57] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[02:42.46] Ry hom Pappie, ry hom (Hey)
[02:44.18] Ry hom Pappie, ry hom (Hey)
[02:46.09] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[02:49.71] Ry hom Pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
[02:53.35] Vat hom Pappie, vat hom, druk hom in die rooi
[02:57.08] Ry hom Pappie, ry hom (Hey)
[02:58.98] Ry hom Pappie, ry hom (Hey)
[03:01.06] Ry hom Pappie, ry hom jy moet mielies gooi

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings