Bliksem
🎵 4761 characters
⏱️ 4:32 duration
🆔 ID: 23775229
📜 Lyrics
Ek klits fluks met kletsrym en bliksem jou brein in
Woordlitte wat flikker in skitterende verskyning
Ek verpletter jou heinings met ontsmetting in letters
Dis ontsettend, die wêreld word heeltyd vetter en vetter!
Ons eet mos van beter kniediep in kitskos se kloue
Moer baie moue vol apies ingevou in geboue
Terwyl die koue van oorlewing ons net so liggies laat ruk
Sluk hard en raakmik met 'n ritmiese snik-snik
En ek ken al so stuk-stuk die aarde se padkaart
Hoe dit vloei in die are van elke aaklige slaggat
En ons almal ken die mandaat, breek elke ruggraat
En gryp wat jy kan voordat dit laat in jou tydlyn raak
Daai braaksel lyk mos smaaklik as jy hond-honger is
Dis 'n daaglikse herhaling van die wonde en die wellus
En so val ons beskawing van onbeskaafde barbare
Wat heeltyd pluk aan die gare van die aarde se soom
Dit was 'n waardige droom en ons waardeer nou ons beloning
'n Woning in 'n Babilon se toring en 'n koning
Wat 'n dowe oor draai behalwe as jy jou knie buig
Ek styg op soos 'n vliegtuig om my mense diep te oortuig
Ons kort 'n tiende sintuig want die kettings is werklik
Die ratte wat nog sleg is se beperkings gaan moet regruk
Ek's ernstig, ek voel dit, die masjien wil dans
Vanaand breek ons die vloer oop, dis dalk ons laaste kans
Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
We fight with mics like lightning strikes that make you disappear

We fight with mics like lightning strikes that make you disappear, poof
I'm over all these softcore rhymers who talk slick
How they scrape bricks in bandanas and full clips
Couldn't work the angles if your name was geometry
Lightning strikes twice except for when you facing me
The name's Fred Bizzy the witty and most intricate
Type to plug in a mic and smack ya whole syndicate
With word play dazzling rhyme schemes my mind beams
With incredible light, success a pipe dream you'll never touch
Not even your imagination could fathom this creative metaphor evaluation
Ya heart will skip a beat and carry on with palpitations
I greet you in the cypher tip my hat like salutations
Welcome to the end of the road ya system will fold
You all lip service perfect for the commode
Perfect when I unload see how my mouth with explode
In the fast lane of life but ya momentum slowed
While I can idle in 6th gear eliminate fear when I'm working with this here
My walk is before me so I'm keeping it clear
If I can't claim ya head then son I'm takin ya ear, baby

Hemelbesem is uber, spray net volts, wat super sayins halt
Met 'n zing en speed soos die van Usain Bolt
'n Rasende reus; ek ry nie een nie, ek dra my kar tot waar ek wil wees
Mense is trots en respek, want ek staan voor 'n rots en ek rap
As iemand gate in 'n rots in wil hê
Ek het nie fans nie, ek het fangs met 'n ggg aan die einde
Hulle's biddend terwyl julle ggg in julle sluimer
Druk hulle gebit in jou gewrig in, en spyt ggg gif in jou veins in
My swagger is daggers, dit maak die common volk dom
My bling-bling is dit wat uit 'n donderwolk kom
Die bliksem is soos 'n lang naald as jy kyk
Dis asof God tssst met sy hand in die aarde inspuit
Die content het contempt vir dié wat God wil judge
As jou voet op daai spot staan, dan vrot dit af
So wees bereidwillig of jy's in stukkies jy
Dis jou skuld as jou shield verander in 'n blikkie spray
Die aroma van dood wat dit spuit, asem in
Jou woord is 'n swaard, maar dis stuck soos Arthur s'n
Laat my sword aan jou bors vreet; maak van jou borsstuk 'n borsbeeld
Met hande bebloed en erns, ruk jou belt af dan staan jy met broek op enkels
My donderweer maak 'n ommekeer in jou kop, I tell you
Dit was 'n riller vir julle wat van opstelle hou, vat 'n trip bokveld toe
Want vandag se jeug listen mos net stip vir sulke shock value
(Make you disappear) Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers

⏱️ Synced Lyrics
[00:02.31] Ek klits fluks met kletsrym en bliksem jou brein in
[00:04.81] Woordlitte wat flikker in skitterende verskyning
[00:07.65] Ek verpletter jou heinings met ontsmetting in letters
[00:09.81] Dis ontsettend, die wêreld word heeltyd vetter en vetter!
[00:12.23] Ons eet mos van beter kniediep in kitskos se kloue
[00:15.39] Moer baie moue vol apies ingevou in geboue
[00:17.91] Terwyl die koue van oorlewing ons net so liggies laat ruk
[00:20.84] Sluk hard en raakmik met 'n ritmiese snik-snik
[00:23.34] En ek ken al so stuk-stuk die aarde se padkaart
[00:26.19] Hoe dit vloei in die are van elke aaklige slaggat
[00:28.76] En ons almal ken die mandaat, breek elke ruggraat
[00:31.64] En gryp wat jy kan voordat dit laat in jou tydlyn raak
[00:34.51] Daai braaksel lyk mos smaaklik as jy hond-honger is
[00:36.97] Dis 'n daaglikse herhaling van die wonde en die wellus
[00:39.40] En so val ons beskawing van onbeskaafde barbare
[00:41.85] Wat heeltyd pluk aan die gare van die aarde se soom
[00:44.67] Dit was 'n waardige droom en ons waardeer nou ons beloning
[00:47.60] 'n Woning in 'n Babilon se toring en 'n koning
[00:50.35] Wat 'n dowe oor draai behalwe as jy jou knie buig
[00:53.04] Ek styg op soos 'n vliegtuig om my mense diep te oortuig
[00:55.45] Ons kort 'n tiende sintuig want die kettings is werklik
[00:58.44] Die ratte wat nog sleg is se beperkings gaan moet regruk
[01:01.20] Ek's ernstig, ek voel dit, die masjien wil dans
[01:03.52] Vanaand breek ons die vloer oop, dis dalk ons laaste kans
[01:09.27] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
[01:11.42] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear
[01:14.35] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
[01:17.04] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear
[01:19.65] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
[01:22.46] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear
[01:25.06] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
[01:27.48] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear, poof
[01:33.05] I'm over all these softcore rhymers who talk slick
[01:35.37] How they scrape bricks in bandanas and full clips
[01:38.55] Couldn't work the angles if your name was geometry
[01:41.01] Lightning strikes twice except for when you facing me
[01:43.60] The name's Fred Bizzy the witty and most intricate
[01:46.22] Type to plug in a mic and smack ya whole syndicate
[01:49.13] With word play dazzling rhyme schemes my mind beams
[01:51.45] With incredible light, success a pipe dream you'll never touch
[01:55.04] Not even your imagination could fathom this creative metaphor evaluation
[01:59.19] Ya heart will skip a beat and carry on with palpitations
[02:02.26] I greet you in the cypher tip my hat like salutations
[02:05.14] Welcome to the end of the road ya system will fold
[02:07.63] You all lip service perfect for the commode
[02:10.04] Perfect when I unload see how my mouth with explode
[02:12.55] In the fast lane of life but ya momentum slowed
[02:16.32] While I can idle in 6th gear eliminate fear when I'm working with this here
[02:21.14] My walk is before me so I'm keeping it clear
[02:23.29] If I can't claim ya head then son I'm takin ya ear, baby
[02:37.26] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
[02:39.62] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear
[02:42.18] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
[02:45.10] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear
[02:47.58] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
[02:50.30] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear
[02:52.93] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
[02:55.58] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear
[02:57.96] Hemelbesem is uber, spray net volts, wat super sayins halt
[03:01.69] Met 'n zing en speed soos die van Usain Bolt
[03:03.86] 'n Rasende reus; ek ry nie een nie, ek dra my kar tot waar ek wil wees
[03:07.36] Mense is trots en respek, want ek staan voor 'n rots en ek rap
[03:10.73] As iemand gate in 'n rots in wil hê
[03:12.54] Ek het nie fans nie, ek het fangs met 'n ggg aan die einde
[03:15.62] Hulle's biddend terwyl julle ggg in julle sluimer
[03:18.18] Druk hulle gebit in jou gewrig in, en spyt ggg gif in jou veins in
[03:20.84] My swagger is daggers, dit maak die common volk dom
[03:23.60] My bling-bling is dit wat uit 'n donderwolk kom
[03:26.28] Die bliksem is soos 'n lang naald as jy kyk
[03:28.91] Dis asof God tssst met sy hand in die aarde inspuit
[03:31.64] Die content het contempt vir dié wat God wil judge
[03:34.48] As jou voet op daai spot staan, dan vrot dit af
[03:36.51] So wees bereidwillig of jy's in stukkies jy
[03:39.66] Dis jou skuld as jou shield verander in 'n blikkie spray
[03:42.43] Die aroma van dood wat dit spuit, asem in
[03:45.09] Jou woord is 'n swaard, maar dis stuck soos Arthur s'n
[03:47.15] Laat my sword aan jou bors vreet; maak van jou borsstuk 'n borsbeeld
[03:51.53] Met hande bebloed en erns, ruk jou belt af dan staan jy met broek op enkels
[03:56.13] My donderweer maak 'n ommekeer in jou kop, I tell you
[03:58.89] Dit was 'n riller vir julle wat van opstelle hou, vat 'n trip bokveld toe
[04:03.04] Want vandag se jeug listen mos net stip vir sulke shock value
[04:17.28] (Make you disappear) Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
[04:20.72] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear
[04:23.72] Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers
[04:26.37] We fight with mics like lightning strikes that make you disappear