Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Rugbyhart

๐Ÿ‘ค Theuns Jordaan โ€ข ๐ŸŽผ Roeper โ€ข โฑ๏ธ 3:35
๐ŸŽต 1277 characters
โฑ๏ธ 3:35 duration
๐Ÿ†” ID: 23816990

๐Ÿ“œ Lyrics

Sien jy die koms van โ€˜n beker oppad?
En voel jy die ritme wat klop in jou hart?
Hoor jy die gejuig van oorwinning wat wag?
Of staan jy in twyfel, as jy my vra Suid Afrika?
Ons almal het โ€˜n rugbyhart
Dit maak nie saak aan wie se kant
Ons almal dra die groen en goud
Dit maak nie saak nie jonk of oud
Gebore met โ€˜n rugbyhart
Al lyk dit of ons wen of nie
Jy kan dit nie van ons wegvat nie
Dit weet jy, ons almal het โ€˜n rugbyhart
Ken jy die helde van gister se krag?
En hoe dit ons wys maak om als te vermag
Dra jy die verwagting van wen in jou hart?
Kom laat ons die Springbok op ons hande dra Suid Afrika
Ons almal het โ€˜n rugbyhart
Dit maak nie saak aan wie se kant
Ons almal dra die groen en goud
Dit maak nie saak nie jonk of oud
Gebore met โ€˜n rugbyhart
Al lyk dit of ons wen of nie
Jy kan dit nie van ons wegvat nie
Dit weet jy ons almal het โ€˜n rugbyhart
En die dag kom wat jy val
Maar jy vat dit soos โ€˜n man
Dis die trots wat jou laat opstaan
Ons almal het โ€˜n rugbyhart
Dit maak nie saak aan wie se kant
Ons almal dra die groen en goud
Dit maak nie saak nie jonk of oud
Gebore met โ€˜n rugbyhart
Al lyk dit of ons wen of nie
Jy kan dit nie van ons wegvat nie
Dit weet jy ons almal het โ€˜n rugbyhart
Ons almal het โ€˜n rugbyhart
Ons almal het โ€˜n rugbyhart

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:08.43] Sien jy die koms van โ€˜n beker oppad?
[00:16.22] En voel jy die ritme wat klop in jou hart?
[00:23.56] Hoor jy die gejuig van oorwinning wat wag?
[00:31.25] Of staan jy in twyfel, as jy my vra Suid Afrika?
[00:43.78] Ons almal het โ€˜n rugbyhart
[00:47.23] Dit maak nie saak aan wie se kant
[00:51.10] Ons almal dra die groen en goud
[00:54.63] Dit maak nie saak nie jonk of oud
[00:58.87] Gebore met โ€˜n rugbyhart
[01:02.42] Al lyk dit of ons wen of nie
[01:05.96] Jy kan dit nie van ons wegvat nie
[01:10.10] Dit weet jy, ons almal het โ€˜n rugbyhart
[01:19.21] Ken jy die helde van gister se krag?
[01:26.72] En hoe dit ons wys maak om als te vermag
[01:34.34] Dra jy die verwagting van wen in jou hart?
[01:41.80] Kom laat ons die Springbok op ons hande dra Suid Afrika
[01:54.13] Ons almal het โ€˜n rugbyhart
[01:57.74] Dit maak nie saak aan wie se kant
[02:01.49] Ons almal dra die groen en goud
[02:05.29] Dit maak nie saak nie jonk of oud
[02:09.26] Gebore met โ€˜n rugbyhart
[02:12.97] Al lyk dit of ons wen of nie
[02:16.74] Jy kan dit nie van ons wegvat nie
[02:20.67] Dit weet jy ons almal het โ€˜n rugbyhart
[02:27.16] En die dag kom wat jy val
[02:31.07] Maar jy vat dit soos โ€˜n man
[02:34.62] Dis die trots wat jou laat opstaan
[02:39.68] Ons almal het โ€˜n rugbyhart
[02:43.52] Dit maak nie saak aan wie se kant
[02:47.21] Ons almal dra die groen en goud
[02:51.07] Dit maak nie saak nie jonk of oud
[02:54.90] Gebore met โ€˜n rugbyhart
[02:58.59] Al lyk dit of ons wen of nie
[03:02.16] Jy kan dit nie van ons wegvat nie
[03:06.14] Dit weet jy ons almal het โ€˜n rugbyhart
[03:16.77] Ons almal het โ€˜n rugbyhart
[03:24.56] Ons almal het โ€˜n rugbyhart

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings