Prikkel
🎵 2111 characters
⏱️ 3:18 duration
🆔 ID: 23829857
📜 Lyrics
Blom my meisie kort voor middernag
Met jou gesiggie en daai ogies wat so helder lag
Ek het so tienduisend dinge wat ek vir jou wil sê
Hoe 'n man soos ekke vir jou wil hê
Jy's my hartjie, jy's my liefie wat ander kant die Blou Berge lê
Al loop ons onder deur die maan is jy die suikerbossie wat ek wil hê
En die brandewyn vloei soos 'n rivier hier vanaand
Daar was 'n kyk diep in jou oë ek wonder waar kom jy vandaan?
Ek het sewe goeie redes maar vir nou wil ek dans
Ons gaan prikkel, prikkel boud skud, vinger slinger toon stoot, alles op die ritme van jou hart vanaand
Blom my meisie dit is nou of nooit
Moenie wag nie nog 'n dag nie verf die strate rooi
Vir jou Namakwaland die blommeland tot bykans Kroon
Waar my ouma en my oupa tot vandag toe nog woon
Jy's my hartjie jy's my liefie wat ander kant die Blou Berge lê

Ons gaan prikkel, prikkel boud skud, vinger slinger toon stoot alles op die ritme van jou hart vanaand

⏱️ Synced Lyrics
[00:08.37] Blom my meisie kort voor middernag
[00:11.98] Met jou gesiggie en daai ogies wat so helder lag
[00:15.84] Ek het so tienduisend dinge wat ek vir jou wil sê
[00:20.19] Hoe 'n man soos ekke vir jou wil hê
[00:24.79] Jy's my hartjie, jy's my liefie wat ander kant die Blou Berge lê
[00:32.84] Al loop ons onder deur die maan is jy die suikerbossie wat ek wil hê
[00:41.57] En die brandewyn vloei soos 'n rivier hier vanaand
[00:45.41] Daar was 'n kyk diep in jou oë ek wonder waar kom jy vandaan?
[00:49.84] Ek het sewe goeie redes maar vir nou wil ek dans
[00:54.07] Ons gaan prikkel, prikkel boud skud, vinger slinger toon stoot, alles op die ritme van jou hart vanaand
[01:02.93] Blom my meisie dit is nou of nooit
[01:06.18] Moenie wag nie nog 'n dag nie verf die strate rooi
[01:10.45] Vir jou Namakwaland die blommeland tot bykans Kroon
[01:14.87] Waar my ouma en my oupa tot vandag toe nog woon
[01:18.98] Jy's my hartjie jy's my liefie wat ander kant die Blou Berge lê
[01:27.01] Al loop ons onder deur die maan is jy die suikerbossie wat ek wil hê
[01:35.65] En die brandewyn vloei soos 'n rivier hier vanaand
[01:39.36] Daar was 'n kyk diep in jou oë ek wonder waar kom jy vandaan?
[01:43.58] Ek het sewe goeie redes maar vir nou wil ek dans
[01:47.64] Ons gaan prikkel, prikkel boud skud, vinger slinger toon stoot, alles op die ritme van jou hart vanaand
[01:56.78] Ons gaan prikkel, prikkel boud skud, vinger slinger toon stoot, alles op die ritme van jou hart vanaand
[02:04.62] Ons gaan prikkel, prikkel boud skud, vinger slinger toon stoot, alles op die ritme van jou hart vanaand
[02:13.17] Ons gaan prikkel, prikkel boud skud, vinger slinger toon stoot, alles op die ritme van jou hart vanaand
[02:21.55] Ons gaan prikkel, prikkel boud skud, vinger slinger toon stoot, alles op die ritme van jou hart vanaand
[02:29.75] En die brandewyn vloei soos 'n rivier hier vanaand
[02:33.35] Daar was 'n kyk diep in jou oë ek wonder waar kom jy vandaan?
[02:37.67] Ek het sewe goeie redes maar vir nou wil ek dans
[02:41.88] Ons gaan prikkel, prikkel boud skud, vinger slinger toon stoot, alles op die ritme van jou hart vanaand
[02:46.74] En die brandewyn vloei soos 'n rivier hier vanaand
[02:50.31] Daar was 'n kyk diep in jou oë ek wonder waar kom jy vandaan?
[02:54.45] Ek het sewe goeie redes maar vir nou wil ek dans
[02:58.68] Ons gaan prikkel, prikkel boud skud, vinger slinger toon stoot alles op die ritme van jou hart vanaand