Ruiter Van Die Windjie
🎵 1178 characters
⏱️ 3:15 duration
🆔 ID: 23872527
📜 Lyrics
Almal van ons weet hoe vry is die windjie
As hy waai wil hy waai, as hy draai wil hy draai, die windjie
Oral om ons die gesuis van die windjie
En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees
Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my, van verre lande vertel ek
Goue strande en die see
Oh, ruiter van die windjie o, so vry
Stewig op jou ruggie wil ek ry, en oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee
Saans, as ek slaap slaap ek tussen die blare
Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blare
Vroeg, voor die eerste straal skyn van die môre
Is ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep
Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my, op verre lande vertel ek

Oh, ruiter van die windjie wil ek bly

Oh, ruiter van die windjie, o, so vry

En oral waar jy mag swerwe

⏱️ Synced Lyrics
[00:16.22] Almal van ons weet hoe vry is die windjie
[00:23.31] As hy waai wil hy waai, as hy draai wil hy draai, die windjie
[00:30.89] Oral om ons die gesuis van die windjie
[00:37.57] En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees
[00:44.46] Ruiter van die windjie wil ek bly
[00:47.81] Vryer as die voëltjies rondom my, van verre lande vertel ek
[00:53.48] Goue strande en die see
[00:56.75] Oh, ruiter van die windjie o, so vry
[01:01.78] Stewig op jou ruggie wil ek ry, en oral waar jy mag swerwe
[01:07.33] Voer jy my ook altyd mee
[01:16.64] Saans, as ek slaap slaap ek tussen die blare
[01:23.22] Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blare
[01:30.64] Vroeg, voor die eerste straal skyn van die môre
[01:37.34] Is ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep
[01:43.99] Ruiter van die windjie wil ek bly
[01:47.29] Vryer as die voëltjies rondom my, op verre lande vertel ek
[01:53.01] Goue strande en die see
[01:56.47] Oh, ruiter van die windjie o, so vry
[02:01.22] Stewig op jou ruggie wil ek ry, en oral waar jy mag swerwe
[02:06.88] Voer jy my ook altyd mee
[02:26.51] Oh, ruiter van die windjie wil ek bly
[02:37.94] Vryer as die voëltjies rondom my, op verre lande vertel ek
[02:43.67] Goue strande en die see
[02:47.05] Oh, ruiter van die windjie, o, so vry
[02:51.98] Stewig op jou ruggie wil ek ry, en oral waar jy mag swerwe
[02:57.43] Voer jy my ook altyd mee
[03:01.63] En oral waar jy mag swerwe
[03:04.68] Voer jy my ook altyd mee