Verlief op Liefde
🎵 1262 characters
⏱️ 3:03 duration
🆔 ID: 23877821
📜 Lyrics
Jy
Is alles wat my hart wil hê, jy
Sê alles wat ek nooit kon sê, jy
Hou my stywer vas en jy verdrink my in jou liefde
Hier
Is alles waaraan my hart vashou
En als van my is alles van jou
Gee my net 'n bietjie van jou eindelose liefde
En ek wil net 'n oomblik in jou arms bly lê
Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou hê
Ek's so verlief op liefde
En jy's die een wat alles weer sin laat maak
As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat
En jy's verlief op liefde, is jy verlief op my?
En ek wil hier bly
Naby jou waar ek my vrede kry
Jy's soveel meer as net 'n vriend vir my
Oo en ek's verlore in jou liefde

En jy's verlief op liefde
As ons oud raak en die wêreld weer sy prys kom vra
Bly jy die een wat ek hier in my hart bly dra
Dis ek en jy in liefde en ons kort niks meer
Gee my hart vir jou weer en weer en weer

Is jy verlief op my?

⏱️ Synced Lyrics
[00:04.97] Jy
[00:07.13] Is alles wat my hart wil hê, jy
[00:11.63] Sê alles wat ek nooit kon sê, jy
[00:16.44] Hou my stywer vas en jy verdrink my in jou liefde
[00:23.10] Hier
[00:25.09] Is alles waaraan my hart vashou
[00:29.76] En als van my is alles van jou
[00:34.57] Gee my net 'n bietjie van jou eindelose liefde
[00:40.70] En ek wil net 'n oomblik in jou arms bly lê
[00:45.08] Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou hê
[00:49.47] Ek's so verlief op liefde
[00:54.15] En jy's die een wat alles weer sin laat maak
[00:58.47] As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat
[01:03.09] En jy's verlief op liefde, is jy verlief op my?
[01:11.49] En ek wil hier bly
[01:14.90] Naby jou waar ek my vrede kry
[01:19.45] Jy's soveel meer as net 'n vriend vir my
[01:23.82] Oo en ek's verlore in jou liefde
[01:30.36] En ek wil net 'n oomblik in jou arms bly lê
[01:34.71] Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou hê
[01:39.27] Ek's so verlief op liefde
[01:43.86] En jy's die een wat alles weer sin laat maak
[01:48.21] As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat
[01:52.79] En jy's verlief op liefde
[01:57.40] As ons oud raak en die wêreld weer sy prys kom vra
[02:01.91] Bly jy die een wat ek hier in my hart bly dra
[02:06.54] Dis ek en jy in liefde en ons kort niks meer
[02:11.14] Gee my hart vir jou weer en weer en weer
[02:27.14] Ek's so verlief op liefde
[02:31.54] En jy's die een wat alles weer sin laat maak
[02:35.98] As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat
[02:40.51] En jy's verlief op liefde
[02:45.40] En jy's verlief op liefde
[02:49.13] Is jy verlief op my?
[02:53.57] Is jy verlief op my?