Laat Die Wiele Rol
🎵 1508 characters
⏱️ 5:21 duration
🆔 ID: 23879133
📜 Lyrics
In Bloemfontein het Jonker die wyn geproe
En sy hart verloor op 'n meisie skaars ouer as negentien
Maar hy't haar nooit weer gesien
Want toe hy wakker word was ons al verby Beaufort
En die pad na die suide lyk sommer baie beter
Elke keer dan wonder ek wat soek ons alweer
Hier op die harde pad?
Want hard is hy boetie dis waar
En dan partykeer sag soos die reën
Laat die wiele rol ou Jackson
Ja in die Kaap was hulle altyd baie goed vir ons
In die suburbs in die stad in Stellenbosch en op die Weskus ook
By Vredendal het die kaarte vir ons reg geval
En ons sê dankie
Dankie vir die brood en wyn en 'n sak vol silwer
Ja hier gaan ons alweer met 'n sak vol drome en die sekelmaan
En die myle word nooit minder nie
Dit hang net af waar jy staan
Laat die wiele rol ou Jackson
Die N2 loop verby Kuilsrivier al langs die Ooskus op
Verby Wildernis, Jeffreysbaai en Port Elisabet
Die reën het geval en die wind het gewaai
Maar ons was konings in die baai
En Paulus baljaar op tamboeryn en simbaal
En die lang man lyk of hy lekker kry wat 'n wonderlike lewe
En elke keer dan wonder ek wat soek ons alweer hier op die hardepad?
Want hard is hy, boetie, dis waar en dan partykeer
Sag soos die reën
Laat die wiele rol ou Jackson
Ja dis Maljan en die harlekyn en jou skaduwee
Skuins na middernag is die band gesmeek
Gee net nog 'n bietjie meer en 'n bietjie langer
En laat die wiele rol, laat die wiele rol ou Jackson

Laat die wiele rol, laat die wiele rol ou Jackson

⏱️ Synced Lyrics
[00:13.03] In Bloemfontein het Jonker die wyn geproe
[00:18.46] En sy hart verloor op 'n meisie skaars ouer as negentien
[00:24.69] Maar hy't haar nooit weer gesien
[00:30.64] Want toe hy wakker word was ons al verby Beaufort
[00:39.68] En die pad na die suide lyk sommer baie beter
[00:50.92] Elke keer dan wonder ek wat soek ons alweer
[00:56.04] Hier op die harde pad?
[00:59.56] Want hard is hy boetie dis waar
[01:04.09] En dan partykeer sag soos die reën
[01:10.84] Laat die wiele rol ou Jackson
[01:23.12] Ja in die Kaap was hulle altyd baie goed vir ons
[01:28.97] In die suburbs in die stad in Stellenbosch en op die Weskus ook
[01:36.91] By Vredendal het die kaarte vir ons reg geval
[01:44.12] En ons sê dankie
[01:48.55] Dankie vir die brood en wyn en 'n sak vol silwer
[02:00.86] Ja hier gaan ons alweer met 'n sak vol drome en die sekelmaan
[02:09.58] En die myle word nooit minder nie
[02:14.58] Dit hang net af waar jy staan
[02:20.00] Laat die wiele rol ou Jackson
[02:32.20] Die N2 loop verby Kuilsrivier al langs die Ooskus op
[02:38.95] Verby Wildernis, Jeffreysbaai en Port Elisabet
[02:45.56] Die reën het geval en die wind het gewaai
[02:50.12] Maar ons was konings in die baai
[02:56.72] En Paulus baljaar op tamboeryn en simbaal
[03:01.74] En die lang man lyk of hy lekker kry wat 'n wonderlike lewe
[03:09.80] En elke keer dan wonder ek wat soek ons alweer hier op die hardepad?
[03:18.92] Want hard is hy, boetie, dis waar en dan partykeer
[03:26.26] Sag soos die reën
[03:29.88] Laat die wiele rol ou Jackson
[03:42.57] Ja dis Maljan en die harlekyn en jou skaduwee
[03:49.00] Skuins na middernag is die band gesmeek
[03:55.36] Gee net nog 'n bietjie meer en 'n bietjie langer
[04:04.10] En laat die wiele rol, laat die wiele rol ou Jackson
[04:32.89] Gee net nog 'n bietjie meer en 'n bietjie langer
[04:42.34] Laat die wiele rol, laat die wiele rol ou Jackson