Klein Dorp
🎵 1337 characters
⏱️ 4:01 duration
🆔 ID: 23880052
📜 Lyrics
Die kleinste oesters dra die grootste pêrels
Ja, 'n klein dorp is 'n hele wêreld
'N Heelal te vind in die middel van nêrens
'N Wegkruip plek wat die waarheid beskerm
'N Bioskoop van wonderwerke sonder perke
Skatte weggesteek in klowe en kelders
Skuilplek vir skepe vol gate en merke
'N Prentjie uit een van Bob Ross se werke
Fynbos, vetplant, skilpad, seesand
Seemeeu, sonsak, Suid-Oos, afdak
Groot droom, klein fout, visbraai, mis jou
Vriende, glimlag
Klein dorp, groot hart
Groot hart
Die hele skepping in 'n klein druppel grond
Waar die oermense ook hul voetspore los
Ons kan weer saam dans in die nag in die see
As jy my nog een sluk van jou whisky sal gee
'N Geheim gehou alreeds deur die jare
Uit tien duisend kakstories is hierdie een die ware

⏱️ Synced Lyrics
[00:10.18] Die kleinste oesters dra die grootste pêrels
[00:14.63] Ja, 'n klein dorp is 'n hele wêreld
[00:19.32] 'N Heelal te vind in die middel van nêrens
[00:23.88] 'N Wegkruip plek wat die waarheid beskerm
[00:27.91] 'N Bioskoop van wonderwerke sonder perke
[00:32.75] Skatte weggesteek in klowe en kelders
[00:37.28] Skuilplek vir skepe vol gate en merke
[00:41.54] 'N Prentjie uit een van Bob Ross se werke
[00:48.72] Fynbos, vetplant, skilpad, seesand
[00:53.25] Seemeeu, sonsak, Suid-Oos, afdak
[00:57.88] Groot droom, klein fout, visbraai, mis jou
[01:02.43] Vriende, glimlag
[01:04.71] Klein dorp, groot hart
[01:15.01] Groot hart
[01:34.50] Die hele skepping in 'n klein druppel grond
[01:39.25] Waar die oermense ook hul voetspore los
[01:43.85] Ons kan weer saam dans in die nag in die see
[01:47.91] As jy my nog een sluk van jou whisky sal gee
[01:52.40] 'N Geheim gehou alreeds deur die jare
[01:56.95] Uit tien duisend kakstories is hierdie een die ware
[02:01.60] Die kleinste oesters dra die grootste pêrels
[02:06.06] Ja, 'n klein dorp is 'n hele wêreld
[02:13.29] Fynbos, vetplant, skilpad, seesand
[02:17.73] Seemeeu, sonsak, Suid-Oos, afdak
[02:22.38] Groot droom, klein fout, visbraai, mis jou
[02:26.88] Vriende, glimlag
[02:29.29] Klein dorp, groot hart
[02:39.54] Groot hart
[02:49.99] Die kleinste oesters dra die grootste pêrels
[02:54.21] Ja, 'n klein dorp is 'n hele wêreld
[02:58.79] Die kleinste oesters dra die grootste pêrels
[03:03.25] Ja, 'n klein dorp is 'n hele wêreld
[03:10.47] Fynbos, vetplant, skilpad, seesand
[03:14.96] Seemeeu, sonsak, Suid-Oos, afdak
[03:19.56] Groot droom, klein fout, visbraai, mis jou
[03:24.13] Vriende, glimlag
[03:26.43] Klein dorp, groot hart
[03:36.70] Groot hart
[03:45.89] Groot hart