Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Hoeka Toeka

👤 Carike Keuzenkamp 🎼 Die Legendes Van Afrikaanse Musiek ⏱️ 3:49
🎵 1993 characters
⏱️ 3:49 duration
🆔 ID: 23931626

📜 Lyrics

Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied in my hart
Op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Hoeka Toeka, ja-ja
Soos die môre wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied in my hart
As die aandster sawens laat
In my venster met my praat dan verlang ek weer na jou
As die sonop aan die nag kou dan verlang ek nog na jou
En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied in my hart
Op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Hoeka Toeka, ja-ja
Soos die môre wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied in my hart
As die aandster sawens laat
In my venster met my praat dan verlang ek weer na jou
As die sonop aan die nag kou dan verlang ek nog na jou
En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied in my hart
Op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Hoeka Toeka, ja-ja
Soos die môre wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied in my hart
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied in my hart
Op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Hoeka Toeka, ja-ja
Soos die môre wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied in my hart
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied in my hart
Op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre

⏱️ Synced Lyrics

[00:09.55] Hoeka Toeka, ja-ja
[00:11.43] En jou stem is in my ore
[00:13.40] Hoeka Toeka, ja-ja
[00:15.35] En jou lied in my hart
[00:17.36] Op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre
[00:21.33] Hoeka Toeka, ja-ja
[00:23.24] Kom jou liefde my haal?
[00:28.09] Hoeka Toeka, ja-ja
[00:29.92] Soos die môre wind op die water
[00:31.96] Het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai
[00:36.09] Hoeka Toeka, ja-ja
[00:37.87] En jou stem is in my ore
[00:39.87] Hoeka Toeka, ja-ja
[00:41.84] En jou lied in my hart
[00:43.88] As die aandster sawens laat
[00:45.88] In my venster met my praat dan verlang ek weer na jou
[00:51.43] As die sonop aan die nag kou dan verlang ek nog na jou
[00:55.25] En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand
[01:01.24] Hoeka Toeka, ja-ja
[01:03.19] En jou stem is in my ore
[01:05.20] Hoeka Toeka, ja-ja
[01:07.04] En jou lied in my hart
[01:09.18] Op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre
[01:12.82] Hoeka Toeka, ja-ja
[01:14.76] Kom jou liefde my haal?
[01:25.54] Hoeka Toeka, ja-ja
[01:27.42] Soos die môre wind op die water
[01:29.43] Het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai
[01:33.37] Hoeka Toeka, ja-ja
[01:35.20] En jou stem is in my ore
[01:37.31] Hoeka Toeka, ja-ja
[01:39.20] En jou lied in my hart
[01:41.60] As die aandster sawens laat
[01:43.40] In my venster met my praat dan verlang ek weer na jou
[01:49.12] As die sonop aan die nag kou dan verlang ek nog na jou
[01:52.82] En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand
[01:59.00] Hoeka Toeka, ja-ja
[02:00.75] En jou stem is in my ore
[02:02.80] Hoeka Toeka, ja-ja
[02:04.72] En jou lied in my hart
[02:06.83] Op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre
[02:10.40] Hoeka Toeka, ja-ja
[02:12.35] Kom jou liefde my haal?
[02:23.35] Hoeka Toeka, ja-ja
[02:24.97] Soos die môre wind op die water
[02:27.03] Het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai
[02:31.10] Hoeka Toeka, ja-ja
[02:32.93] En jou stem is in my ore
[02:34.87] Hoeka Toeka, ja-ja
[02:36.75] En jou lied in my hart
[02:41.93] Hoeka Toeka, ja-ja
[02:43.78] En jou stem is in my ore
[02:45.56] Hoeka Toeka, ja-ja
[02:47.56] En jou lied in my hart
[02:49.53] Op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre
[02:53.21] Hoeka Toeka, ja-ja
[02:55.05] Kom jou liefde my haal?
[03:14.89] Hoeka Toeka, ja-ja
[03:16.69] Soos die môre wind op die water
[03:18.60] Het jou beeld voor my oë gewaai my liefde verraai
[03:22.57] Hoeka Toeka, ja-ja
[03:24.44] En jou stem is in my ore
[03:26.43] Hoeka Toeka, ja-ja
[03:28.35] En jou lied in my hart
[03:31.35] Hoeka Toeka, ja-ja
[03:33.20] En jou stem is in my ore
[03:35.23] Hoeka Toeka, ja-ja
[03:37.09] En jou lied in my hart
[03:39.10] Op die rug van jou ysterperd op die rug van die môre

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings