Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

7 Jaar

๐Ÿ‘ค Jan Blohm โ€ข ๐ŸŽผ 7 Jaar โ€ข โฑ๏ธ 3:30
๐ŸŽต 363 characters
โฑ๏ธ 3:30 duration
๐Ÿ†” ID: 24004000

๐Ÿ“œ Lyrics

Sewe jaar is hier verby en hier le die nuwe gety
Sal ek my sondes bely
aan jou
Sewe jaar en die wereld is koud
Sewe bring "n nuwe oud
Proe my liggaam steeds na sout
Sewe jaar bring "n nuwe mens
Sewe jaar baar "n nuwe wens
Wat flikker om jou grens
En hoor jy? En hoor jy?
My siel wil avond maal hier voel
Wat sal jy se van my nuwe gevoel
Wat het jy met bely bedoel

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings