Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Altyd Genoeg

๐Ÿ‘ค Bittereinder โ€ข ๐ŸŽผ Skerm โ€ข โฑ๏ธ 3:24
๐ŸŽต 1775 characters
โฑ๏ธ 3:24 duration
๐Ÿ†” ID: 24011157

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek wil net genoeg wees, ek's moeg vir altyd moeg wees
Die aangebore skuldgevoelens het nou selfs my spoeg beet
Kry dit nie geskud nie, die Steppenwolf-skaduwee
Altyd reg as ek raad wil pleeg, sleep my in die aande mee
Onthou dis net 'n storie daai, dis 'n fyn lyn tussen woorde ken en woorde raai
Jy is wat ons uitsaai
'n Woord op 'n kledingstuk, verloor dit in die ewewig, ontwerpersverkragting
Semenbloed op jou gesig
Valstande, borsinplantings, lip-sync so rondom alles, kulkuns, dis smoke and mirrors
Blissfully onbewus
Dis 'n construct wat ons laat, ronddraf op en af, fokken laf, enough's enough
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
Ek woon maar nog 'n meeting by, daar's mense wat wil slim klink
Ek is eintlik een van daai's, ek praat terwyl jy verdrink
Rinkink in die skemerlig, soos padda's in lou water
Sinkend in die donkerte, ek skink 'n dop vir later
Maar daai is self 'n dwaalpad, 'n droom van hoe dit kan wees
Heeltyd op my senuwees van al die flippin bangwees
By elke verkeerslig glo ek dis die einde, my besluite's helfte eintlik breindood
Hier's ek in die trein, voor, ek's 'n bittereinder
Hoor hoe dreun die ruite, ons beats is flippen feite
Dalk is dit genoeg man, the end is in sight, ek's Jaco van der Merwe, gee vir my 'n mic
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
Alles
Alles
Alles
Alles
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:13.56] Ek wil net genoeg wees, ek's moeg vir altyd moeg wees
[00:16.95] Die aangebore skuldgevoelens het nou selfs my spoeg beet
[00:20.95] Kry dit nie geskud nie, die Steppenwolf-skaduwee
[00:24.73] Altyd reg as ek raad wil pleeg, sleep my in die aande mee
[00:27.87] Onthou dis net 'n storie daai, dis 'n fyn lyn tussen woorde ken en woorde raai
[00:30.99] Jy is wat ons uitsaai
[00:31.75] 'n Woord op 'n kledingstuk, verloor dit in die ewewig, ontwerpersverkragting
[00:34.74] Semenbloed op jou gesig
[00:35.55] Valstande, borsinplantings, lip-sync so rondom alles, kulkuns, dis smoke and mirrors
[00:38.68] Blissfully onbewus
[00:39.21] Dis 'n construct wat ons laat, ronddraf op en af, fokken laf, enough's enough
[00:43.63] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
[00:50.78] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
[00:58.08] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
[01:05.61] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
[01:19.92] Ek woon maar nog 'n meeting by, daar's mense wat wil slim klink
[01:23.36] Ek is eintlik een van daai's, ek praat terwyl jy verdrink
[01:27.14] Rinkink in die skemerlig, soos padda's in lou water
[01:30.77] Sinkend in die donkerte, ek skink 'n dop vir later
[01:34.66] Maar daai is self 'n dwaalpad, 'n droom van hoe dit kan wees
[01:36.98] Heeltyd op my senuwees van al die flippin bangwees
[01:38.40] By elke verkeerslig glo ek dis die einde, my besluite's helfte eintlik breindood
[01:42.06] Hier's ek in die trein, voor, ek's 'n bittereinder
[01:44.03] Hoor hoe dreun die ruite, ons beats is flippen feite
[01:45.99] Dalk is dit genoeg man, the end is in sight, ek's Jaco van der Merwe, gee vir my 'n mic
[01:49.76] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
[01:57.38] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
[02:04.55] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
[02:12.02] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
[02:20.55] Alles
[02:23.75] Alles
[02:28.19] Alles
[02:32.03] Alles
[02:49.15] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
[02:56.45] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
[03:03.76] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles
[03:11.17] Dalk is ek altyd genoeg, vanaand is ek alles

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings