Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Ou Ryperd

๐Ÿ‘ค Refentse โ€ข ๐ŸŽผ My Hart Bly in 'n Taal โ€ข โฑ๏ธ 3:43
๐ŸŽต 1274 characters
โฑ๏ธ 3:43 duration
๐Ÿ†” ID: 24022579

๐Ÿ“œ Lyrics

Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
Ou Ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Ry, ou Ryperd van my
Jaag maar aan ou maat
Die maan skyn helder vanaand
Jaag maar aan ou maat
My nooientjie sy wag vir my vanaand
O hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Jaag maar aan ou maatie
Want my nooientjie sy wag daar vanaand
Jippie jippie jip
Jippie jippie jip
Ou perd
Daar is voer en rus
En jy doen jou bes my ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Die dogter van Tant Annie op die plaas
Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
Ou Ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Ry, ou Ryperd van my
Jippie jippie jip
Jippie jippie jip
My ou perd
Daar is voer en rus
En jy doen jou bes my ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Die dogter van Tant Annie op die plaas
Jippie jippie jip
Jippie jippie jip
Ou perd
Daar is voer en rus
En jy doen jou bes my ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Die dogter van Tant Annie op die plaas
Na my nooi Sannie
Die dogter van Tant Annie op die plaas
Na my nooi Sannie
Die dogter van Tant Annie op die plaas

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:07.83] Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
[00:15.57] Ou Ryperd, so deur die lewensbane
[00:23.82] Wanneer jou rydag oor is
[00:27.64] Gaan jou ou lyf lekker rus
[00:31.65] Ry, ou Ryperd van my
[00:39.18] Jaag maar aan ou maat
[00:41.41] Die maan skyn helder vanaand
[00:47.32] Jaag maar aan ou maat
[00:49.71] My nooientjie sy wag vir my vanaand
[00:55.52] O hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug
[00:59.44] Dra my op jou lekker ou rug
[01:03.28] Jaag maar aan ou maatie
[01:05.12] Want my nooientjie sy wag daar vanaand
[01:11.70] Jippie jippie jip
[01:13.80] Jippie jippie jip
[01:15.09] Ou perd
[01:19.59] Daar is voer en rus
[01:21.34] En jy doen jou bes my ou perd
[01:27.84] Dra my oor die rivier se brug
[01:32.03] Dra my op jou lekker ou rug
[01:35.88] Na my nooi Sannie
[01:37.61] Die dogter van Tant Annie op die plaas
[01:43.66] Ou Ryperd, ons ry die pad tesame
[01:52.02] Ou Ryperd, so deur die lewensbane
[01:59.61] Wanneer jou rydag oor is
[02:03.66] Gaan jou ou lyf lekker rus
[02:07.96] Ry, ou Ryperd van my
[02:16.12] Jippie jippie jip
[02:17.89] Jippie jippie jip
[02:19.29] My ou perd
[02:23.56] Daar is voer en rus
[02:25.38] En jy doen jou bes my ou perd
[02:31.98] Dra my oor die rivier se brug
[02:35.79] Dra my op jou lekker ou rug
[02:39.66] Na my nooi Sannie
[02:41.55] Die dogter van Tant Annie op die plaas
[02:47.72] Jippie jippie jip
[02:49.80] Jippie jippie jip
[02:51.52] Ou perd
[02:55.49] Daar is voer en rus
[02:57.61] En jy doen jou bes my ou perd
[03:04.05] Dra my oor die rivier se brug
[03:08.12] Dra my op jou lekker ou rug
[03:11.85] Na my nooi Sannie
[03:13.77] Die dogter van Tant Annie op die plaas
[03:19.39] Na my nooi Sannie
[03:21.65] Die dogter van Tant Annie op die plaas
[03:27.86] Na my nooi Sannie
[03:29.88] Die dogter van Tant Annie op die plaas

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings