Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Baie Gevaarlik

👤 Refentse 🎼 Liefdegenerasie ⏱️ 3:46
🎵 2518 characters
⏱️ 3:46 duration
🆔 ID: 24267441

📜 Lyrics

Daar's 'n vrou in die V, ons noem haar sommer Sannie
Ek wou nog vir haar sê, maar die tannies sê sy kannie, sy
Ry rond in 'n BMW
As tannie Sannie gas gee, moet jy wickets keer
Sy's die vrou van 'n miljoenêr
Hy's 'n dokter en 'n lawyer en 'n moviester, hy
Werk vêr in die VSA
Vlieg 'n jet vir al die kuiers in die RSA
(Baie gevaarlik)
Baie gevaarlik, stop dit dadelik
Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê
Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
Gevaarlik, stop dit dadelik
Jy speel met vuur, jy's 'n wilde dier
Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Tannie Sannie was die bruid van 'n haelgeweer troue
Volksiebus, honeymoon, skuiling teen die koue, dit
Was die tyd van die hippies innie Kaap
Soen haar lippe, maak haar warm, het maar min geslaap
Die tannies van die V, hou nie van tannie Sannie
Sy wandel in geluk, en daar's min wat sy nie kannie, sy
Sy's die girl, sy't 'n PVA
In haar motor speel 'n plaat uit die FAK
(Baie gevaarlik)
Nooi, nooi, die Riekooi nooi
Die Riekooi is gemaak
Die Riekooi is vir my gemaak
Om daarop te slaap
Nooi, nooi, die Riekooi nooi
Die Riekooi is gemaak
Die Riekooi is vir my gemaak
Om daarop te slaap
Baie gevaarlik, stop dit dadelik
Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê
Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
Gevaarlik, stop dit dadelik
Jy speel met vuur, jy's 'n wilde dier
Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Jam blikke, vis blikke, drie by drie
Ons is, ons is, weet julle wie?
Aan al my tannies, as die dinge soms moeilik raak
Onthou die liefde is die lewe, en jy maak nog saak
Jy vra genade vir die kinders, bietjie water vir die gras
Dat die strale van die son op my rug sal bak
Jy lees kinderlike stories met 'n kinderlike lag
Jy's 'n rots, bring lewe, 'n geleier van krag
(Baie gevaarlik)
Baie gevaarlik, stop dit dadelik
Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê
Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
Gevaarlik, stop dit dadelik
Jy speel met vuur, jy's 'n wilde dier
Heita, moenie worry nie, dis lekker hier
Gevaarlik, stop dit dadelik
Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê
Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
Gevaarlik, stop dit dadelik
Jy speel met vuur, jy's 'n wilde dier
Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou

⏱️ Synced Lyrics

[00:14.97] Daar's 'n vrou in die V, ons noem haar sommer Sannie
[00:17.21] Ek wou nog vir haar sê, maar die tannies sê sy kannie, sy
[00:20.19] Ry rond in 'n BMW
[00:22.51] As tannie Sannie gas gee, moet jy wickets keer
[00:25.30] Sy's die vrou van 'n miljoenêr
[00:27.52] Hy's 'n dokter en 'n lawyer en 'n moviester, hy
[00:30.41] Werk vêr in die VSA
[00:32.37] Vlieg 'n jet vir al die kuiers in die RSA
[00:35.38] (Baie gevaarlik)
[00:36.92] Baie gevaarlik, stop dit dadelik
[00:42.85] Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê
[00:45.43] Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
[00:47.57] Gevaarlik, stop dit dadelik
[00:53.18] Jy speel met vuur, jy's 'n wilde dier
[00:55.52] Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
[01:00.71] Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
[01:08.39] Tannie Sannie was die bruid van 'n haelgeweer troue
[01:10.91] Volksiebus, honeymoon, skuiling teen die koue, dit
[01:13.90] Was die tyd van die hippies innie Kaap
[01:15.95] Soen haar lippe, maak haar warm, het maar min geslaap
[01:18.75] Die tannies van die V, hou nie van tannie Sannie
[01:21.25] Sy wandel in geluk, en daar's min wat sy nie kannie, sy
[01:24.08] Sy's die girl, sy't 'n PVA
[01:26.37] In haar motor speel 'n plaat uit die FAK
[01:28.95] (Baie gevaarlik)
[01:30.35] Nooi, nooi, die Riekooi nooi
[01:32.49] Die Riekooi is gemaak
[01:34.57] Die Riekooi is vir my gemaak
[01:37.25] Om daarop te slaap
[01:39.59] Nooi, nooi, die Riekooi nooi
[01:41.85] Die Riekooi is gemaak
[01:44.30] Die Riekooi is vir my gemaak
[01:46.67] Om daarop te slaap
[01:49.75] Baie gevaarlik, stop dit dadelik
[01:55.51] Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê
[01:57.99] Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
[02:00.42] Gevaarlik, stop dit dadelik
[02:05.54] Jy speel met vuur, jy's 'n wilde dier
[02:08.16] Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
[02:13.34] Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
[02:20.97] Jam blikke, vis blikke, drie by drie
[02:23.71] Ons is, ons is, weet julle wie?
[02:25.73] Aan al my tannies, as die dinge soms moeilik raak
[02:28.35] Onthou die liefde is die lewe, en jy maak nog saak
[02:31.13] Jy vra genade vir die kinders, bietjie water vir die gras
[02:33.49] Dat die strale van die son op my rug sal bak
[02:36.20] Jy lees kinderlike stories met 'n kinderlike lag
[02:38.77] Jy's 'n rots, bring lewe, 'n geleier van krag
[02:41.51] (Baie gevaarlik)
[02:43.25] Baie gevaarlik, stop dit dadelik
[02:49.27] Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê
[02:51.50] Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
[02:53.80] Gevaarlik, stop dit dadelik
[02:59.20] Jy speel met vuur, jy's 'n wilde dier
[03:01.80] Heita, moenie worry nie, dis lekker hier
[03:04.31] Gevaarlik, stop dit dadelik
[03:09.40] Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê
[03:12.26] Maar wie gaan more oggend in jou arms lê?
[03:14.70] Gevaarlik, stop dit dadelik
[03:19.66] Jy speel met vuur, jy's 'n wilde dier
[03:22.45] Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
[03:27.25] Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
[03:32.14] Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
[03:37.58] Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
[03:42.74] Heita, moenie worry nie, dis lekker hier by jou

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings