Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Toe Roep Ek Jou Naam

👤 Jan Blohm 🎼 Toe Roep Ek Jou Naam Velvet Blohm ⏱️ 3:45
🎵 1075 characters
⏱️ 3:45 duration
🆔 ID: 24277451

📜 Lyrics

Voor ek nog kon verduidelik
Was jy terug op die plaas
Jy’t gesê dis als net tydelik
Maar nou raak dit te lank
Die slotsom onvermydelik
Met my pêrels in jou hand
‘n Weg trek so geluidelik
Seker net ‘n misverstand
Toe roep ek jou naam
In die middel van die aand
Waar kom jy vandaan?
Sterre of die maan?
En jy vat my saam
As jy iewers heen moet gaan
Jy vat my by die hand
Jy vang my as ek land
Belowe jou die stilte
Wat jy soms na verlang
Ek wens jou net die beste
Waar jy jou hoed mag hang
Hoor jy nog die lied're?
Sing jy dalk nog saam?
Ek soek jou in lerieke
Maar ek dink jy het verdwaal
Toe roep ek jou naam
In die middel van die aand
Waar kom jy vandaan?
Sterre of die maan?
En jy vat my saam
As jy iewers heen moet gaan
Jy vat my by die hand
Jy vang my as ek land
Toe roep ek jou naam (Oe jou naam)
In die middel van die aand (Oe in die aand)
Waar kom jy vandaan? (Oe vandaan)
Sterre of die maan? (Die sterre of die maan?)
En jy vat my saam (Vat my saam)
As jy iewers heen moet gaan (Heen moet gaan)
Jy vat my by die hand (Vat my by die hand)
Jy vang my as ek land

⏱️ Synced Lyrics

[00:00.47] Voor ek nog kon verduidelik
[00:05.14] Was jy terug op die plaas
[00:10.11] Jy’t gesê dis als net tydelik
[00:14.96] Maar nou raak dit te lank
[00:19.83] Die slotsom onvermydelik
[00:24.50] Met my pêrels in jou hand
[00:29.37] ‘n Weg trek so geluidelik
[00:34.13] Seker net ‘n misverstand
[00:39.11] Toe roep ek jou naam
[00:43.69] In die middel van die aand
[00:48.70] Waar kom jy vandaan?
[00:53.39] Sterre of die maan?
[00:58.20] En jy vat my saam
[01:02.77] As jy iewers heen moet gaan
[01:07.67] Jy vat my by die hand
[01:12.48] Jy vang my as ek land
[01:17.55] Belowe jou die stilte
[01:22.20] Wat jy soms na verlang
[01:26.96] Ek wens jou net die beste
[01:31.75] Waar jy jou hoed mag hang
[01:36.79] Hoor jy nog die lied're?
[01:41.46] Sing jy dalk nog saam?
[01:46.21] Ek soek jou in lerieke
[01:50.56] Maar ek dink jy het verdwaal
[01:56.04] Toe roep ek jou naam
[02:00.21] In die middel van die aand
[02:05.55] Waar kom jy vandaan?
[02:10.32] Sterre of die maan?
[02:15.11] En jy vat my saam
[02:19.50] As jy iewers heen moet gaan
[02:24.65] Jy vat my by die hand
[02:29.25] Jy vang my as ek land
[02:53.55] Toe roep ek jou naam (Oe jou naam)
[02:57.86] In die middel van die aand (Oe in die aand)
[03:02.92] Waar kom jy vandaan? (Oe vandaan)
[03:07.91] Sterre of die maan? (Die sterre of die maan?)
[03:12.92] En jy vat my saam (Vat my saam)
[03:17.48] As jy iewers heen moet gaan (Heen moet gaan)
[03:22.34] Jy vat my by die hand (Vat my by die hand)
[03:26.74] Jy vang my as ek land

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings