Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Meneer

πŸ‘€ Glaskas β€’ 🎼 Engele Wat Skree β€’ ⏱️ 4:35
🎡 1207 characters
⏱️ 4:35 duration
πŸ†” ID: 24280597

πŸ“œ Lyrics

Kan jy nie sien, dat ons wΓͺreld heeltemal stukkend is nie?
My vriend, kom wys my bevryding asseblief.
Ek is oorlaai met bekommernis en eensame onsekerheid.
Gun my 'n kans om vir regverdigheid te pleit.

Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie,
ek, ek is anders, ek glo – ek glo in 'n hoopvolle generasie.

Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief

Want ons strate en oΓ« en harte is hopeloos verlate

Jy sal nie sien,
as jy aanhou kyk deur die verlede se stukkende oΓ« nie.
Meneer kom kuur my seer, asseblief.

Jy sal nie sien, as jy nie om jou begin kyk nie.
Meneer, sΓͺ my ek is meer as net naΓ―ef.

Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie,
ek, ek is anders, ek glo – ek glo in 'n hoopvolle generasie.

Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief

Asseblief
Asseblief

Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief

Asseblief
Asseblief

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings