Nogsteeds by Jou
🎵 1291 characters
⏱️ 3:48 duration
🆔 ID: 24518026
📜 Lyrics
Ek dink weer aan jou lyf, 'n beautiful paleis
'n Plek waar ek wil wees
Ons is al jare saam, dit werk nogsteeds vir my
Sal jy altyd by my bly?
Want jy remind my as die skemerson verby gaan
En jou lyf styf in die donker teen my rus
Want ek kom lê nogsteeds by jou (Lê nogsteeds by jou)
En aan jou hart bly ek getrou, net aan jou
En na al die jare is daar net plek in my hart vir jou
Want jy bly die mooiste vrou (Ek kom lê nogsteeds by jou)
Ek dink aan hoe jy lag, jou woorde my versag
Hoe jy alles net verstaan
En jare gaan verby, ons drome kom en gaan
Maar die liefde hou net aan

Want jy bly die mooiste vrou
Die wêreld maak nie sin nie, niks is meer heilig nie
En ek wil jou net veilig vashou weg van al die seer
En soos my siel jou nader, jou lig en donker aande
Voel my hart, dit klop net vir jou
Want ek kom lê nogsteeds by jou
Ek kom lê nogsteeds by jou (Lê nogsteeds by jou)

Ek kom lê nogsteeds by jou

⏱️ Synced Lyrics
[00:15.66] Ek dink weer aan jou lyf, 'n beautiful paleis
[00:22.05] 'n Plek waar ek wil wees
[00:28.66] Ons is al jare saam, dit werk nogsteeds vir my
[00:35.12] Sal jy altyd by my bly?
[00:39.89] Want jy remind my as die skemerson verby gaan
[00:46.63] En jou lyf styf in die donker teen my rus
[00:54.15] Want ek kom lê nogsteeds by jou (Lê nogsteeds by jou)
[01:00.75] En aan jou hart bly ek getrou, net aan jou
[01:07.48] En na al die jare is daar net plek in my hart vir jou
[01:17.73] Want jy bly die mooiste vrou (Ek kom lê nogsteeds by jou)
[01:27.83] Ek dink aan hoe jy lag, jou woorde my versag
[01:34.35] Hoe jy alles net verstaan
[01:41.10] En jare gaan verby, ons drome kom en gaan
[01:47.49] Maar die liefde hou net aan
[01:52.17] Want jy remind my as die skemerson verby gaan
[01:58.93] En jou lyf styf in die donker teen my rus
[02:06.53] Want ek kom lê nogsteeds by jou (Lê nogsteeds by jou)
[02:13.23] En aan jou hart bly ek getrou, net aan jou
[02:19.82] En na al die jare is daar net plek in my hart vir jou
[02:30.10] Want jy bly die mooiste vrou
[02:32.92] Die wêreld maak nie sin nie, niks is meer heilig nie
[02:38.73] En ek wil jou net veilig vashou weg van al die seer
[02:46.18] En soos my siel jou nader, jou lig en donker aande
[02:51.96] Voel my hart, dit klop net vir jou
[02:58.83] Want ek kom lê nogsteeds by jou
[03:05.82] Ek kom lê nogsteeds by jou (Lê nogsteeds by jou)
[03:12.38] En aan jou hart bly ek getrou, net aan jou
[03:19.30] En na al die jare is daar net plek in my hart vir jou
[03:29.30] Want jy bly die mooiste vrou
[03:36.24] Ek kom lê nogsteeds by jou
[03:41.57]